Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Ongelooflike pragtige natuurskoon. Lekker snorkelareas en veilige, skoon strande. Heerlik indien mooi weer, nie veel in area te doen wanneer koud en reënerig, so sorg dat jul by 'n goeie plek bespreek met mooi uitsig oor see."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Klein dorpie - great vir 'n wegbreek. 10/10."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Dit lyk na 'n oulike dorp met 'n pragtige kerk en aktiwiteite in die omliggende area. Sal beslis weer wil besoek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Daar is 'n paar Juwele in Franschhoek soos Dieu Donne wynplaas, maar ek sal eerder meer tyd in Stellenbosch of die Paarl spandeer en eerder een dag Franschhoek besoek en slaap."
"Ceres itself is rather quiet and a peaceful getaway from city life. The surrounding landscape and wine farms are beautiful."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Creek"Die dorpie is nog relatief stil en veilig, ook binne bereik van baie ander toeristebestemmings."
Witsand, Escape From Cape Town
Little Kokomo at The Breede River Lodge"Ons het ongelukkig baie slegte weer gehad. Die rivier was bruin van al die reën en die wind het lelik gewaai. Ons kon nie alles doen wat ons buite beplan het nie. Lieflike plek en gawe mense wat vakansiegangers laat welkom voel. Definitief 'n plek vir as jy 'n boot het."
Witsand, Escape From Cape Town
Magdamol Vakansie Huis"Witsand is a quiet, peaceful, coastal town away from the hustle and bustle, it has a lovely restaurant on the beachfront and they are very reasonable with their prices. The river lagoon area is massive and you can see wind kite surfers enjoying the windy days on the river. The swimming beach is lovely and there were lifeguards on duty during our stay. It is definitely a place to visit!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
27 On Ray"Was aangenaam verras met hoe dit daar lyk. Baie mooi en sal definitief weer besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rosilou Seafront Accommodation"Ek het die karavaankamp moes besoek om melk te bekom, aangesien daar nie 'n winkel oop was in Struisbaai nie. Daar is geen boompie om skaduwee te bied nie en die staanplekke is tjok en blok toegestaan. Daar was nie plek vir 'n muis nie. Dit het my geskok om te dink dat mense so honger is vir 'n seevakansie dat hulle amper konsentrasiekampomstandighede sal ontbeer daarvoor. Daar is soveel ander pragtige karavaankampe al verder langs die kus. Kan iemand vir my sê wat die magiese aantrekkingskrag is in Struisbaai?"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Die omgewing tussen die berge en die see was onbekend aan ons, maar met so 'n heerlike basis kon ons alles "explore". Ons het Bonnievale, Montagu, Barrydale en die Tradouwpas ontdek. Ons het die mooiste land. Ek hoef nooit weer oorsee te gaan om sulke natuurskoon te ervaar nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
De Pakhuys"The plastic waste and mess detracts from the beauty."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SeaKaya"Ook mooi omliggende areas. Sou graag langer wou kuier. Baie geniet."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Whaler's Point"Lekker plekkie met mooi berge en strande binne bereik van wynplase, gholfbane en ander dorpe."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Grootvlei Guest Farm"Publieke kleedkamers by strand nie op standaard."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vinkie"Sal nooit weer naby oopmark bly nie, maar Paternoster is heerlike vakansiebestemming."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Balaena Vista"Dit is baie stil en rustig met lekker eetplekke."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SEAesta Beach House"'n Vakansiebestemming wat sorg vir 'n onvergeetlike vakansie naby aan oral waar 'n mens wil wees."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Lamberine Vakansieoord"Lekker restaurante en kosse, mense vriendelik en behulpsaam."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"It would have been wonderful to be able to do something in or around town, or somewhere to go and have a meal out."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club No 165"Hermanus bied jou alles wat jy in 'n vakansie wil hê of doen."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Seaside Historical Cottage"Mense besonder vriendelik. Stappaadjies te heerlik!"