Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
BluCabana"Very lovely town and a quick drive to the nearest convenient store or Whale Coast Mall."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Love the distance away from Cape Town and from all the hustle and bustle if you just want a quick weekend breakaway."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Sea"Lekker restaurante en nabye plekke om nie vervelig te raak nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mi Phika"Rosemead Bakery is amazing! Dit is 'n moet stop as mens in Yzerfontein is."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub"Plek waar man kan lekker steak eet."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"The place is phenomenal, I would recommend it to anyone. Will definitely be going back for a longer stay."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Is 'n asemrowende plekkie as jy net wil wegkom van stadslewe. Natuurskoon."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Seacliff Splendour"Die straathandelaars is net nagmerrie. Hulle skree vir 'n mens van die straat af."
"There is lots to do for every type of person. From environmental activities to foodies or historians."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Sunset Villas"Almal is vriendelik en groet mekaar en wil graag help."
Darling, Escape From Cape Town
Strathnaver Cottage"Baie vriendelike mense wat jou leiding gee oor wat om te sien en waar om te eet. Ann, van die boekwinkel by die Evita museum, het ons verras met al haar kennis van die dorp."
"Ons tyd in Paarl is net te kort om alles te kan sien wat Paarl bied. Dalk eendag sal ons langer kuier en dan Paarl gaan bespied."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
West Coast Beach Villa"Seems like a nice quiet and peaceful town."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Crystal Sea House"A special place only for those that respect peace and quiet and one another."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Esprit da Sea"Dwarskersbos as 'n bestemming is baie goed. Sal weer daarheen reis."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Baie skoon, veilige strande, heerlike atmosfeer, wonderlike eetplekke en als binne bereik."
Worcester, Escape From Cape Town
Leipzig Country House"Ideaal geleë om verskeie toerismebesoekpunte te besigtig. Asook naby genoeg aan die Kaap, maar met die berge se uitsig is dit net mooi ongelooflik."