Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Citrusdal, Escape From Cape Town
Die Buitekamer"Baie mooi area met meer as genoeg verblyf en padstalle in die omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Heerlike, ontspanne dorpie. Genoeg eetplekke met goeie diens."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"It is quiet and peaceful, but very limited choice for restaurants in the evening for dinner."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Dorperhof"Kleinmond is 'n lieflike klein dorpie. Die hawe is ingerig met heerlike restaurante en geskenke winkels. Seekos is uit die boeke."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Baie om te doen in die omgewing."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Languedoc Verblyf"Die plek self het nie baie vermaakplekke nie."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Dis 'n baie mooi plek, asemrowend."
Hermanus, Escape From Cape Town
Flower Cottage"Skoon en netjiese dorp en baie om te doen en te sien."
Hermanus, Escape From Cape Town
Swallow's Loft"Hermanus is 'n mooi, skoon dorp met pragtige argitektuur en bekostigbare restaurante en winkels."
"Ons was net vir ’n paar dae in die Paarl, maar wat ons beleef het was asemrowend. Ons sal weer kom."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Habibi 1"'n Pragtige dorp, wat die siel goed doen. Dit bly ons as gesin se gunstelingbestemming."