Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Schalkenbosch Wine Estate"Besonderse dorpie met meer om te doen as wat jy verwag. Platteland en vriendelike mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
Harmonie 1"Paternoster is die mooiste rustigste dorpie met 'n klomp lekker eetplekke. Dis 'n ander wêreld!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Soms"So naby aan omliggende dorpies soos Arniston an L'Algulhas om te ontdek!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Moelas Holiday Accommodation"Geniet dit altyd wanneer ons hier kuier."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Seaside Cottages"Need a 4x4 to take full advantage of the area."
Stanford, Escape From Cape Town
Ou Juweel"The Stanford locals have to be the friendliest people you will meet!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whalescape"Regtig mal oor omliggende plekke soos Kleinbaai en die hawe. Het Stanford self baie geniet."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Heights"Daar is 'n paar oulike plekkies. Een is die Penguin Sanctuary en daar is ook Afrikanos wat 'n oulike restaurant en krokodilplaas is."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
West Coast Cactus Acc"Sentraal geleë om ander plekke in die Weskus te verken."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Isle of Serenity"Baie lekker dorpie met genoeg doendinge vir kinders van enige ouderdom."
Greyton, Escape From Cape Town
Eudaimonia"Lieflike, rustige plek vir ontspan. Het naweek paar bergfietsroetes gery. Van hoogstaande gehalte!"
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Malika"The place a go-to to sit back, relax and refresh oneself. The Velddrif area is quiet but scenic. There are excellent eateries. The people are warm and friendly."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Ashbourne Boutique Guest House"Franschoek is 'n lekker kuierplek, baie om te sien en te doen."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Country Cabin"Dit was 'n heerlike ervaring en JP's Pub & Grill het die beste kos, beste diens, en lekker omgee-mense! Gaan stop gerus by Patrysberg-vleis vir 'n lekker koopervaring. St Helena Baai sal ons definitief weer sien!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Catalina Cottage"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."
McGregor, Escape From Cape Town
Uitvlugt Cottages"McGregor is 'n pragtige klein dorpie met oulike resturante."
Hermanus, Escape From Cape Town
Crimson Views"Een van my geliefkoosde vakansie-bestemmings. Die vars seelug soggens, en die vriendelike behulpsamige inwoners maak alles 'n wonderlike ervaring."
Hermanus, Escape From Cape Town
Flower Cottage"Asemrowend. Ons het elke oggend gaan stap met ons hondjie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Wild Fig Guest House"Baie lekker kus-dorpie. Plekke oor die algemeen net duur."