Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Cove AG01"Dit was die 1ste keer dat ons die Gansbaai-omgewing besoek het en ons was verras met die mooi natuurskoon van die plaaslike omgewing. Ek gaan die vriendelike diens van die mense van Die Wielhuis en Visions Hair Salon uitsonder. Julle vriendelikheid en goeie dienslewering was 'n definitiewe pluspunt."
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
Videira Country House"Nie veel van Vermaaklikheid gesien nie, lyk maar soos 'n baie klein plaasdorpie."
Witsand, Escape From Cape Town
Duinesee"Baie mooi en rustige dorp. 'n Moet vir iemand wat stilte soek."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Oppie Koppie BnB"Moorreesburg is a sleepy little town in the Western Cape, known for its wedding caterers. The town is about an hour drive form Cape Town and is nestled in the heart of the Cape farmlands."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Baie mooi en skoon dorp. Mense is baie vriendelik."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Lemon Tree Cottage"'n Regte plattelandse cosy dorpie vol geskiedenis."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Kasteelberg Country Inn & Bistro"It took me a hour or so to realise that most places are closed on a Sunday, and only open after 09h00. Reminded me of when I was a kid."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Die hele Arniston-Struisbaai-Kaap-Augulhas-area is 'n baie aangename toeristebestemming."
Bot River, Escape From Cape Town
Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate"Sal graag hier wil bly."
Still Bay, Escape From Cape Town
Strandloper"Stilbaai was lovely and clean. Impressed that public ablution facilities had toilet paper and were clean. Wonderful to be able to walk in nature reserves and other walks and be safe."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbaai Trust"Elandsbaai is 'n plekkie waar jy jouself kan gaan vind. Ongerepte natuurskoon."
Worcester, Escape From Cape Town
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead"Die Nuyvallei waar ons was is ongelooflik mooi."