Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Kasteelberg Country Inn & Bistro"Baie mooi dorpie en sal beslis weer daar kom kuier."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Gaan kuier gerus op Hermanus. Dit is pragtig!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Sailor’s Cottage"Inligtingsentrum/toerismekantoor. Ons moes rondvra vir besienswaardighede en eetplekke."
Velddrif, Escape From Cape Town
41 Port Owen"Benodig 'n winkel wat later as 9 toemaak vir daai vergete items."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
16 Mile No 19"Die plek is baie skoon en netjies en die mense is ook vriendelik. Die atmosfeer was lekker daar."
"Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Blaauw Cottage"Lovely little restaurants and bars and the people are so friendly."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Tuinwoonstel"Baie lekker vir uitspan en lekker kuier- en rondloopplekke."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Nautilus Self-Catering Accommodation"For a dinner option please give JP's Grill and Bistro a try. Was a really awesome plate of food. Might need to book."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Le Reve"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beach Ruhls"Great small town with lovely beaches could have more things to do in their own area but to relax and get away and drive around and have some nice places to eat it’s perfect."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Castle 2"Ek is mal oor Paternoster. Dit is my "happy place"."
Still Bay, Escape From Cape Town
Die Hawehuis"'n Kusdorp waar netheid, 'n skoon omgewing en omgee vir ander, nog tel. Wil so leef."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Lavender Cottage"Bonnievale is geleë in 'n baie mooi omgewing met mooi omliggende berge, die rivier en 'n hele aantal wynplase."
Stanford, Escape From Cape Town
The Little Sanctuary"Lots to do, beautiful walks and welcoming people at the local restaurants and shops."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Citrus Self-catering Apartment"Quaint and well maintained town with lots of beautiful historic buildings to admire."