Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Dorpie wat moet besoek word!"
Greyton, Escape From Cape Town
Marina Cottage"'n Pragtige skoon dorpie waar nie 'n papier rondlê nie. Perde wat rondloop dra by tot die rustige atmosfeer. Sal graag weer kom kuier."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
African Dream"Loving it so much that we want to buy our own little holiday house there."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struishuis"Struisbaai is a beautiful place to stay and the quality of the food from OK was excellent. Also enjoyed the Sea Shack - hope they manage to stay open."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige toeristebestemming. Rustig en kalmerend. Enigste issue miskien wat mens wel kan noem is dat daar met die draai van die wind die visfabriek se reuk oor die woonarea hang. Maar wat, dis deel van die Weskuservaring."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Blombosch Game Farm"Dis 'n baie skoon en netjiese plek. Strande is mooi skoon en die mense is vriendelik. Het op geen manier onveilig gevoel."
Witsand, Escape From Cape Town
@ The C right in front on the C"A small seaside holiday and fishing village. Most of the basic amenities are available."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pondjiebotter"Pringlebaai is idillies. 'n Pragtige klein dorpie. Wens ek kan altyd daar bly."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Palms on Protea"Vier dae is genoeg vir 'n wegbreek. Maak seker jy gaan ry perd op die strand en durf die swem na die skeepswrak toe aan. Dis gevaarlik, maar so die moeite werd gewees."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Disa Lekka Plek"Die dorpie is rustig en mooi en sal altyd 'n spesiale plekkie bly."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Aquarius Holiday Home"Struisbaai is a lovely seaside town with good restaurants and fish-and-chip outlets, wonderful safe beaches and fishing from the rocks as well. Everything which is needed for a relaxing time for the whole family!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Lieflike dorpie, vriendelike mense, beste pizza by Blikkies in die land. Net bekommerd oor veiligheid. Mense het baie sekuriteitsmaatreëls in plek laat mens wonder hoekom."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Great ambience. Not over commercialised. Still has a soul. Development has not killed the charm I remember from my youth."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Wonderful service all-round with unspoilt beaches and humble locals. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Dis asemrowend mooi. Baie vriendelike mense. Uitsig op see. Pragtig. Die strande skoon en netjies. Die hawe ook pragtig en netjies. Ons sal dit aanbeveel. Die rustigheid en besienswaardigheid, staproete langs die see. Wow!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Seascape"Limited food options so take your own. Rockpool exploring was a highlight at Silverstone Beach. We even saw and got to touch an octopus!"
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Wat 'n besondere juweel. Die dorp en omgewing is gefokus daarop om dit 'n toeristebestemming duisend te maak!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
24 Fonteinstreet"Lovely scenery, history and restaurants. Close to olive and wine farms."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Guest Rooms"This is a little gem in the area - love it!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Kliphuis"Daar is nie juis vir buiteseisoenbesoekers enige interessante plekke om te besoek, behalwe vir die Ou Hawe, walvismuseum, snoepwinkeltjies in die dorp nie."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Weskus Grotjie"Lunch at Isabella’s and a tour of Bird Island is a must when visiting this gem."
Velddrif, Escape From Cape Town
Rivertime Lounge"Velddrif is 'n pragtige Weskusdorpie en die mense baie vriendelik."