Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Bay Cottage"Some Halaal eateries would be appreciated - other than that awesome destination."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Weskus Quarry"Small fishing village, could not find a place to buy fresh fish, however, it was on a Saturday afternoon so places may have already been closed."
Piketberg, Escape From Cape Town
Cornerstone Guesthouse"Die geleenthede vir toerisme bly oneindig."
Hermanus, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Hermanus was a pleasant surprise, a nature lover's paradise. Cliff path walks along the coast were amazing and wine farms were great."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Dankbaar"Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Dis 'n lekker rustige dorpie om vir 'n naweek of langer weg te breek."
Velddrif, Escape From Cape Town
You have Arrived Guest House"Die mooiste en rustigste dorpie in die Weskus. Vriendelike mense en dienste. Lekker eetplekkies en restaurante, site-seeings en nog baie dinge om te doen en te sien. 'n Lekker dorp vir vakansies hou."
Still Bay, Escape From Cape Town
Lulu's Cottage"Place is awesome and the people are very friendly."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Shark Cove"Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming."
Velddrif, Escape From Cape Town
You have Arrived Guest House"Velddrif, Laaiplek en Port Owen vloei so in een en is groter as wat mens sou dink. Bokkomlaan is enig in sy soort en 'n moet om te besoek. Pragtige Weskusdorpie!"
Greyton, Escape From Cape Town
Ella's"Baie mooi dorpie met ’n rustige atmosfeer. Sal graag weer wil kom, maar dan vir 'n hele naweek!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"It's quite a pleasant small town holiday destination. The scenery is lovely."
Greyton, Escape From Cape Town
Ella's"'n Goed weggesteekte juweel met soveel topgehalte restaurante, kunsgalerye en snuisterywinkeltjies. Beslis 'n kom-kuier-weer-en-weer bestemming."
Hermanus, Escape From Cape Town
Blue on 62"Ons hou nie van Hermanus self nie maar Onrus en Vermont is heelwat stiller en lekkerder om daar te ontspan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
"If you like farm style living, Tulbagh is a fine town, with beautiful surrounding wine farms to visit. Not in my opinion suited for small children as there is limited activities for kids."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"Really a destination for people that want to be surrounded by nature."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Ek dink die wynroete moet miskien net bietjie die inligting opdateer met wat beskikbaar is."
Lemoenkloof, Escape From Cape Town
Lemoenkloof"Ek het al konferensies daar bygewoon en nou daar oorgebly. Kan dit regtig aanbeveel."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens."
"Paarl en sy omliggende gebiede het van die mooiste uitsigte en van die beste wynplase asook lekker dinge vir kinders om te doen."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Dorp is regtig vol historiese geboue en geskiedenis. Oulikste coffee shops ens."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersterus"Baie rustige area en vreeslik mooi met die klomp eenderse huisies. Daar is 'n middag windjie, maar dit gaan lê weer saans."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Pragtige strande met water wat geensins koud is nie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Red Door"The beach is fantastic and the water was warmer than the usual freezing conditions in the city."