Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Not available"'n Plek waar jou siel kan rus en jy jou menswees weer kan vind."
Porterville, Escape From Cape Town
Villa Cho-Co-Latt Guest House"We were there for the art festival. Was a waste of time because nothing was open. Won't be going back. Maybe to waterfalls, but nothing else."
Still Bay, Escape From Cape Town
Strandloper"Stilbaai beskik oor alle noodsaaklike besighede en dan ook 'n paar wonderlike inkopiebederwe. Die dorp word baie mooi onderhou."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Nuwerus Overnight Accommodation"Baie rustig op die plaas-areas met oulike slaap- en eetplekke. Baie besienswaardighede in die dorp met ryke geskiedenis. My geboortedorp."
Still Bay, Escape From Cape Town
Adagio Luxury Apartments"Sekerlik een van die skoonste en veiligste dorpe in ons land! Ons was verras oor die mooi omgewing met die Goukourivier wat deur die dorp loop. Goeie winkels en uitstekende eetplekke met lang wit strande waar mens ver kan stap."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Arendzicht"Ek is van mening dat SAPD meer kan doen om alkoholmisbruik en partytjies op die piekniekterrein oorkant Eureka-woonstelle te verhoed. Mense wat daar gebraai en gekuier het, het die strand in 'n vieslike toestand gelos. Ons het Saterdag vroegaand 'n swart vullissak vol plastiekpakkies, leë bierbottels en koeldrankblikkies opgetel."
Still Bay, Escape From Cape Town
Stroois"Fabulous quiet beaches, warm water, rock pools, hikes, lots of wildlife and local attractions."
Still Bay, Escape From Cape Town
Beach Castle"Stilbaai is 'n pragtige dorpie. Skoon en netjies. Die inwoners is vriendelik en ons was ook baie beïndruk met die vriendelike Afrikaanssprekende inwoners."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
31 on Seaview Self-Catering"Yzerfontein has plenty of little restaurants and a brand new Spar where you can do all your shopping. It is next to a nature reserve so go and explore the beautiful and unspoilt surroundings. The beaches in and around Yzerfontein are beautiful and clean. Perhaps a bit too cold for swimming, but you can walk for miles."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Alles is nie beskikbaar in die dorp nie, ons moes Worcester toe ry."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Pragtige bestemming, kies net die regte verblyf!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Dis ’n wonderlik plek om te gaan verken."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Lossie Flossie"Struisbaai is amazing! My first time there and definitely not the last. Windy but amazing beach and the estate we were in had direct access to the beach which was great!"
Velddrif, Escape From Cape Town
Atlantic Sunsets"Baie rustige plek en die mense is baie vriendelik."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"People are friendly. Will definitely go back in the near future."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Good, small, quiet town with caves and entertainment places."