Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.

Struisbaai, Escape From Cape Town

Old Cape Last Trading Post

"Dit is seker een van die mooiste dorpe op ons Suid-Afrikaanse kus. Die strande is oop en strek vir kilometers ver. Die hawe is natuurlik 'n moet sien met die groot swart stingrays wat daar rond swem as daar kos is. Dit is 'n ongelooflike belewenis. Die mense is so vriendelik en laat jou sommer tuis voel. As jy nog nie daar was nie, maak 'n plan en gaan. Jy sal nie spyt wees nie."

Hermanus, Escape From Cape Town

Albatross 10

"Baie mooi plek net jammer dis baie duur."

Langebaan, Escape From Cape Town

Langebaan Kite Cottages

"Kuier al my hele lewe lank in Langebaan. Dis soos huis. "

Noree Valley, Escape From Cape Town

Tierhoek Cottages

"Sal weer teruggaan, daar is so baie plekke om van te kies."

Hermanus, Escape From Cape Town

Hermanus Seafront Home

"Hermanus is 'n lekker plek met heelwat te sien en doen. Interresante winkels en markte en staproetes ens."

McGregor, Escape From Cape Town

Yellowstone Cottages

"Ons keer heeltyd terug omdat dit so 'n spesiale dorpie is. "

Malmesbury, Escape From Cape Town

Gastehuis in die Hartjie van die Boland

"Als was in orde dankie. Sal enige tyd weer kom."

Worcester, Escape From Cape Town

Linge Longa B&B

"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

De Ware Jacob

"Was little foggy, but is a bay and probably my bad timing of day but two of the 3 days were perfect."

Langebaan, Escape From Cape Town

On the Beach 2

"Spectacular place if you literally there to relax, unwind and detach from the world. It's quiet and peaceful. "

Jongensfontein, Escape From Cape Town

SeeBries

"Ek sal dit hoogs anbeveel, die natuur is ongelooflik en mens voel so na aan jou Skepper God."

Brandwacht, Escape From Cape Town

Feel @ Home

"Baie netjiese, gegoede buurt. Lekker naby aan die dorp."

Langebaan, Escape From Cape Town

7 on Anchorage

"The West Coast is always a good choice for a holiday or breakaway. "

De Kelders, Escape From Cape Town

The Roundhouse

"Baie mooi en vriendelike mense. Laat jou nie voel soos 'n buitelander nie."

Vermont, Escape From Cape Town

Dolphin Apartments

"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "

Paternoster, Escape From Cape Town

The Loft

"Dolverlief op hierdie Weskus-juweel. "

Yzerfontein, Escape From Cape Town

174 Atlantic Drive - Original

"Lieflike stapstrand en lieflike kettingwinkel vir al jou benodighede."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Atlantic 117

"Yzerfontein is 'n baie sentrale plek om die omgewing te verken."

Dwarskersbos , Escape From Cape Town

Tumble-in

"Stil en rustig, mense baie vriendelik."

De Kelders, Escape From Cape Town

123Vyfer on Whale Trail

"Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig."

Jongensfontein, Escape From Cape Town

Op Eie Houtjie

"Pragtige, rustige, veilige omgewing. Was ons 2de vakansie as gesin. Sal in die toekoms weer daar gaan uitrus."

Page
Page 472 - Showing 14131 to 14160
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!