Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Great beaches and great views, quieter than Margate, which was perfect for social distancing."
"Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie. "
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Richardsbaai se strande is nie baie skoon nie."
Port Edward, Escape From Durban
Ocean View Beach House"Baie gesogde plek met baie om te doen vir oud en jonk. Eetplekke uit die boeke!"
"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."
"Heerlike swemstrande. Groot winkelsentrums. Verskeidenheid restaurante en ander aantreklikhede."
Southbroom, Escape From Durban
Nature's Paradise"Stunning, beautiful place! The Granny Pool Beach is the best!"
Port Edward, Escape From Durban
Eden Wilds 88"Baie lieflike plekkie. Klein maar baie oulike plekke om te sien. Die natuur is pragtig."
"Uvongo se strand was heel week gesluit omdat die water te vuil was om in te swem. Die kraanwater is ook ondrinkbaar. Die munisipaliteit laat werklik sy toerisme bedryf in die steek."
"Ballito is a fabulous location. Many swimming beaches, still feels like a holiday town unlike Umhlanga. Many options for meals."
"Ongeag die Covid-demper was die publiek en winkel-personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die Suidkus altyd 'n vriendelike bestemming."
Port Edward, Escape From Durban
14 Montego Bay at Caribbean Estates"Excellent location. Beautiful beaches."
"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."