Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Margate is a safe and clean destination with suitable activities and beaches for all!"
"Ons het van die eerste 3 dae van ons verblyf geen water gehad nie. Ons kom al vir baie jare Margate toe maar Margate het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar."
"Margate itself is dirty and the beaches are littered. Shelly beach on the other hand is very clean."
"Strande is netjies en skoon, daar is oral sekuriteit. Die paadjies is lekker en gerieflik om op te loop."
Hibberdene, Escape From Durban
Ziyanda's Ocean Pearl"Love the place. It is peaceful you will definitely love the beach."
Hibberdene, Escape From Durban
Capri 101"Ons het nie baie van die strand by Hibberdene gehou nie. Daar is net een restaurant waar jy kan sit en eet. Die winkels wat daar is vir inkopies is pateties en jy staan in verskriklike lang rye om te betaal. Wil nie weet hoe dit sal wees in die skoolvakansie as almal daar is nie."
Port Edward, Escape From Durban
Miramar Cove 18"The main entrance to Port Edward is a bit hectic, for shopping rather use the town centre shops, Saveright, about 2km into town. There is also the shopping center near Ramsey's Garden restaurant."
Pennington, Escape From Durban
Selborne Golf Estate, Hotel and Spa"Looking to retire in Selbourne or Pennington."
"Lekker vakansieplek. Baie gerieflik geleë naby bekende strande soos Ramsgate."
"Ballito voel werklik soos 'n ander land. Die dorp is 'n getuigskrif van goeie munisipaliteitsbestuur."
Southbroom, Escape From Durban
3 Lagoon Getaways"Southbroom is 'n pragtige rustige kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan vakansie hou."