Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.

Umdloti, Escape From Durban

Ocean View Lodge Umdloti

"Trying to get parking along the beach was a nightmare. Loved the tidal pool."

Umzumbe, Escape From Durban

Thea en DJ Vosloo

"Lekker strand en genoeg in die onmiddellike omgewing om te besoek."

Margate, Escape From Durban

Villa Tropicana

"Margate is nog steeds 'n top-bestemming. Baie Afrikaans. Vriendelik en gasvry. Go-karts en restaurant was ook heerlik. Het die kort vakansie baie geniet. "

Uvongo, Escape From Durban

7 Uvongo Sands

"Best beach we've been at. "

Margate Beach, Escape From Durban

Colonial Sands 102

"Baie van die winkels en toeriste-aantreklikhede het toegemaak in Margate self, maar gelukkig is daar baie om te doen as jy bereid is om bietjie te ry."

Hibberdene, Escape From Durban

Happy Days Chalet 10

"Dis lekker sentraal, skoon strande en vriendelike mense."

Elysium, Escape From Durban

Anchorage Bed and Breakfast

"Elysium is 'n klein ongerepte bestemming. Daar is weliswaar geen winkels of ander besighede nie, maar net om die draai daarvan by IFAFA karavaanpark is 'n winkel, restaurant en drankwinkel. Die naaste groter besighede is so 20 minute se ry verder."

Beacon Rocks, Escape From Durban

Laguna La Crete 180

"Ons sal weer Beacon Rocks toe gaan. Mooi plek."

Port Edward, Escape From Durban

Bottlenose B&B

"'n Baie besonderse plekkie met baie vriendelike mense."

Pennington, Escape From Durban

Pennington Retreat

"Baie netjies en baie lekker om daar te bly."

Pennington, Escape From Durban

Ocean Mist

"Baie veilige, stil en vriendelike omgewing. Alles is skoon en netjies. Sal beslis weer daarheen gaan. "

Ramsgate Beach, Escape From Durban

The Beach Cottage

"Ons was baie verbaas om te sien dat dit glad nie so besig was oor Desember en daar was altyd plek vir ons om te sit. "

Selection Beach, Escape From Durban

Beach Melody and Music

"Baie veilig en nie so besig soos ander strande nie."

Freeland Park, Escape From Durban

Vive La Vie

"A nice area for walking and 10 minute access to the beach and shopping mall. The old coastal road is great for running and cycling. "

Salt Rock, Escape From Durban

Dunkirk

"Nie onaardige plek vir 'n gesinsvakansie nie."

Uvongo, Escape From Durban

Glyndale Sands 302

"Verrassend stil, skoon en alles binne loopafstand. "

Margate, Escape From Durban

Roes in Vrede

"Strande rondom Margate is baie rustig en mooi, maar Margate self is bietjie besig."

St Michael's-on-Sea, Escape From Durban

Colin Street 2

"Lekker in die middel van die Suidkus."

Uvongo, Escape From Durban

Ogwini

"Dis 'n besige strand met 'n mooi lagoon, swembad en rockpool. Baie vir kinders om te doen. Lekker winkels en restaurante."

Simbithi Eco Estate, Escape From Durban

Ilala HL278

"Beautiful estate! Would recommend it to anyone."

Shelly Beach, Escape From Durban

Cowrie 8

"Ons was oor Kersfees daar en die strand was aangenaam, glad nie so besig soos wat mens verwag nie. Strande is skoon en netjies. "

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Villa Mia 15

"Die Estuary was toe as gevolg van te min reën."

Uvongo, Escape From Durban

Oder Was

"'n Wonderlike strand vir klein en groot en die mense is almal baie vriendelik."

Page
Page 146 - Showing 4351 to 4380
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!