Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Eerste keer daar en kan nie glo hoe mooi skoon strand dit is en baie rustige omgewing - min verkeer. Rêrig die moeite werd om te besoek."
Pennington, Escape From Durban
Bloukuifloerie"Mooi dorpie en die see is stapafstand. Net die paaie kort opknapping. "
Margate North Beach, Escape From Durban
Sie-Esta no 5"Beste strand waar ons nog was oor 'n Desember-vakansie."
Umtentweni, Escape From Durban
Squirrel Lodge"Dis 'n fantastiese strand. Pragtig skoon. Lewensredders en polisie doen uitstekende werk. "
Southbroom, Escape From Durban
Villa 2853 San Lameer"Fantastiese area met 'n lieflike gholfbaan, great plaasstalle en pragtige strande."
Park Rynie, Escape From Durban
128 On Allkins"The parking fee at the tidal pool during weekdays were unexpected and bad."
Sheffield Beach, Escape From Durban
Just Chill"Sheffield Beach is ideal for people that want a quiet time and is very close to all required facilities. "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Villa Cordoba 1"It's a little bit far from the beach, but it was very nice."
Margate Beach, Escape From Durban
Rondevoux 18"It was fantastic and it was near our place it's also clean."
Southbroom, Escape From Durban
Nature's Paradise"Southbroom is a very clean and quite little town. Looking forward to going back."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Ek kan dit definitief aanbeveel. Dit is reg by Ballito and Salt Rock. Sugar Rush Park is ook baie naby waar jy Parkrun kan gaan doen, stap, bergfiets ry ens."
Hibberdene, Escape From Durban
Happy Days 11"Dit is 'n wonderlike strand, baie veilig vir groot en klein met die lewensredders en die strand is skoon en netjies. "
"Die branders is rof maar die strand is baie skoon en die wandelpad langs die see af is 'n groot pluspunt! Fantastiese inkopiesentrums en restaurante."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Villa Mia 11 St Lucia"Die lekkerste vakansie-bestemming ooit! Strande lekker skoon en aangenaam om te besoek. Ons trip Cape Vidal toe was ook fantasties gewees, sowel as Dukuduku wildsplaas."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
The Estuary Guest Chalets"Beautiful area. Unfortunately it rained a bit when we were on our hippo and croc cruise but it didn't ruin it for us. There are lots of easy drives to the beaches. Definitely a place worth visiting!"
Palm Beach, Escape From Durban
Palm Beach Holidays"Een van die min see-vakansies waar die strande skoon is, die mense vriendelik is waar ook al jy gaan. Dis redelik sentraal tussen die Wildekus en Oribi Gorge. Hierdie ma van 40 het weer gevoel soos 'n jongmens en kan Palm Beach asook Palm Beach Holidays met lof aanbeveel. Baie, baie dankie."
Margate Beach, Escape From Durban
Estlean 4"Die strand was nie oorlopend vol nie en ons het heel veilig gevoel."
Manaba Beach, Escape From Durban
Manaba Breeze 9"Kan Manaba aanbeveel vir alle mense wat lekker wil vakansie gaan hou."
Hibberdene, Escape From Durban
14 Hibiscus Chalets"Die hele suidkus is baie verwaarloos wat 'n jammerte is, Hibberdene se hoofstrand se toilette was netjies en skoon. Ook ander kleiner strandjies met lekker rotspoele om in te speel."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Ramsgate Palms 23"Baie lekker is strand behalwe klippe by laagwater."