Verified Reviews of Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.26 out of 5 based on 5757 reviews.
Anita T. - 20th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ons het glad nie tyd gehad om deur die wildreservaat te ry nie, ons was ook nie lus om 'n ekstra R200 vir selfry met ons eie voertuig te betaal nie. Het net bietjie kom rus. Miskien volgende keer.
Jeany H. - 19th October 2021
staying in Parys, Escape From Johannesburg
Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante.
Riana L. - 19th October 2021
staying in Sasolburg, Escape From Johannesburg
Vir my was die strate in die begin 'n kopseer maar later 'n breeze.
Elsabe R. - 19th October 2021
staying in Cullinan, Escape From Johannesburg
Daar was baie om te besigtig en inligting duidelik.
Tebogo K. - 19th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Lots of activities, we went to zoo and cable ride.
Francois R. - 18th October 2021
staying in Middelburg, Escape From Johannesburg
Die pad oor Bethal na Middelburg was baie mooi. Maklik bereikbaar met GPS aanwysings.
Vanessa Gouveia V. - 18th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Beautiful, well kept and secure! Fantastic!
Marieta H. - 18th October 2021
staying in Lindley, Escape From Johannesburg
Mooi Vrystaatse-dorpie.
Siellie E. - 18th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Net so gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg om gou vir ’n naweek weg te kom.
Philip B. - 18th October 2021
staying in Brits, Escape From Johannesburg
Die paaie is vol slaggate. Die besigheidsgebied waardeur ons gery het was verlate en vuil . Jammer die munisipaliteit hou niks instand nie.
Sanet B. - 18th October 2021
staying in Parys, Escape From Johannesburg
Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit.
Flip N. - 18th October 2021
staying in Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Eerste besoek, maar definitief nie die laaste maal nie.
Kobus D. - 18th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Baie mooi, maar sommige eienaars kom tog voor as ongeskik en geirriteerd. Sommige mense ry ook baie vinnig op die teerpad (baie vinniger as die 60km/h reel), wat belaglik vir my is. Anders as dit is die reservaat baie mooi na gekyk - die diere lyk gesond en die veld goed.
Barbara T. - 18th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
It's a great place to go and has lots to offer.
Willem V. - 18th October 2021
staying in Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Baie slegte paaie met potholes soos die res van SA.
Tanja V. - 18th October 2021
staying in Cullinan, Escape From Johannesburg
Cullinan is naby aan die stad. Klein, rustige kunsdorpie met heerlike restaurante!
Stefan S. - 18th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Daar is baie goed wat gedoen kan word deur die dag.
Rupert F. - 18th October 2021
staying in Vrede, Escape From Johannesburg
Paaie is baie sleg.
Hendrik E. - 18th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sal graag meer wild wil sien.
Frank M. - 18th October 2021
staying in Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Business travel only.
Denise V. - 17th October 2021
staying in Vrede, Escape From Johannesburg
Daar is 'n tekort aan eetplekke, slegs die Hotel bied iets aan.
Taai W. - 17th October 2021
staying in Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Lekker plek met baie om te doen.
Monique H. - 16th October 2021
staying in Parys, Escape From Johannesburg
Die paaie het baie slaggate. Dit lyk sleg.
Phumla N. - 15th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Good and nice place to be.
Marleen C. - 14th October 2021
staying in Parys, Escape From Johannesburg
Lekker, rustige dorpie met sy Antique winkels en dan nog die rivier ook om te ontspan.
Stefan L. - 14th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ons sou graag meer wild wou sien, infrastruktuur is goed en staff goed opgelei, maar ons is van mening dat daar te min wild is vir die grootte van die reservaat.
Amukelani M. - 13th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
It was good travel place, we did enjoyed it.
Siphokazi S. - 12th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Uber is very scarce on that side, we struggled to explore other places in Hartbeespoort because we did not have our own transport.
Stanwin S. - 12th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Lekker om 'n plek so naby aan Pretoria te hê waar mens die Groot 5 kan sien.
Maryke S. - 12th October 2021
staying in Dinokeng, Escape From Johannesburg
Naby my huis en is heerlik in die bosveld.
Norah P. - 12th October 2021
staying in Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
It will also be nice with self-catering or self-service. Like most of us like to eat fish and chips.
Vongani M. - 12th October 2021
staying in Rustenburg, Escape From Johannesburg
Play area for the kids would be nice.
Willie V. - 12th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Omgewing is mooi, maar stadsraad hou die strate nie in stand. Groot gate in die straat wat met baksteen opgevul word.
Willie V. - 12th October 2021
staying in Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Pragtige omgewing.
Mariska J. - 12th October 2021
staying in Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Baie oulik.
Nomathemba M. - 12th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Beautiful place.
Lerato N. - 11th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
A great place to be. Has refreshing sites and activities.
Tshwarelo P. - 11th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
I love Hartbeespoort, there is a lot of nature.
Tiny N. - 10th October 2021
staying in Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
I went to the snake and animal park - the place is fantastic, we even ride with their boat. Thumbs up Hartbeespoort!
Trudie V. - 9th October 2021
staying in Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Pad na wildreservaat nie baie goed nie, maar ons het dit baie geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]