Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Ruah Park Camping & Outdoor"Sal beslis weer daar oorbly."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Regtig 'n juweel, net 'n spoegie buite die stad."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Dis maar 'n ou plaasdorp so ek persoonlik gaan daarheen om te ontspan. Daar is nou nie juis besienswaardighede om te besigtig nie so as jy nie wil rus nie, soek eerder 'n ander plek. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Excellent gin tasting and Route 96 brewery."
Parys, Escape From Johannesburg
Pillow Place"Vir ons was Parys slegs 'n oornagplek vir ons reis terug vanaf die Krugerwildtuin na die Wes-Kaap."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Die Wit Hangmat"Dit wat ons gesien het, lyk of dit die moeite werd is om daarnatoe te ry, nie te ver uit PTA nie, en dit lyk ook of veiligheid hoog op hulle lys is."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Die paaie is vol gate en 'n mens moet versigtig ry. Alle dorpe lyk deesdae maar so."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Die dorp het my baie weemoedig gemaak. Die armoede was baie duidelik in die woonareas en al die besighede wat toegemaak het as gevolg van Covid. Ek het heerlik gekoop vir die rede hoekom ons gegaan het maar dis definitief nie 'n vakansiedorp nie. 'n Week maksimum, is wat ek daar sal kan wees."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Harties has always been the best travel destination close to home."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Potchefstroom should keep the museums and Botanical Garden Art Gallery open on the weekends. Nothing of the sort was open. Good restaurant options are available. A quick drive to Parys."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Lekker dorp, maar paaie in swak toestand."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoort Holiday Resort"Wonderlike area om te besoek."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
De Witte Huis"Die dorp is ongelukkig tiepies van vele dorpe in ons land. Dit is duidelik dat die munisipaliteit nie die dorp se strate onderhou nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Huis Lezan"Cradle Health Spa was worth it and worth checking out. Cableway too."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Uitstekend! Lekker wegbreek vir enige iemand."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Baie mooi plek. Sal beslis weer gaan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Montego Bay 6"Baie markte om heen te gaan, baie lekker eetplekke orals, kabel karretjies is 'n moet, uitsig van daarbo is asemrowend."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Dit is moeilik om die reservaat se padkaart te verstaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Ella's Cottage"Absoluut fantastiese dorp en mense baie behulpsaam."