Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

A Touch of Grace

"Strate is in 'n slegte toestand. Veiligheid is nie 'n probleem nie."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

The Gallery Lounge

"Potchefstroom is soos ons tweede tuiste, vir die laaste 6 maande. Dit is ongelooflik hoe pragtig, netjies en skoon die dorpie is, en hoe vriendelik die mense is. Potchefstroom, jy sal altyd 'n plek in ons hart hê."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Dinonyane Bush Lodge

"Love going to Dinokeng. Friendly people, close to Pretoria and always fun and relaxing."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

El Sjaddai

"Mense is baie behulpsaam en vriendelik."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Plaas Toe

"Self-wildrit sal ek beslis weer doen."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Tranquillity Spa Lodge

"Baie veilig en maklik om te vind. Paaie baie mooi om te ry."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

The Nest

"Slegter paaie is daar seker nie in SA nie. Een van die dae is Bethlehem net vir 4x4 voertuie."

Parys, Escape From Johannesburg

Lielies Guesthouse

"Oulike dorpie met die vriendelikste mense en mooi skatte."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Die Wit Huis

"Lots of places to visit and things to do. Stacks of restaurants."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Adriaan's place

"Bethlehem is die perfekte balans tussen besige stad en plaasdorp. Alles wat jy nodig het, is naby en dit is rustig genoeg as jy net bietjie jou skoene wil uitskop."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Adriaan's place

"Baie om te doen in Bethlehem."

Klerksdorp, Escape From Johannesburg

Huis van Seisoene

"Compared to its previous status, the town has deteriorated. Street lights and most traffic lights not working."

Klerksdorp, Escape From Johannesburg

Drummers Nest

"Lots of places for when you're in need to buy essentials or groceries."

Parys, Escape From Johannesburg

River Rock Lodge

"Ons besoek Parys redelik baie en geniet die dorp en eetplekke."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Koedoesrus Boskamp

"Nie die selfrywildtoer gedoen nie, maar het wel kameelperde gesien sommer met die inry-slag, en daar is 'n baie oulike safari "mall" (sentrum) met twee restaurante en 'n baie goed ingerigte winkeltjie wat alles het wat mens kan nodig kry, sowel as 'n bottelstoor. Baie bordjies gesien vir restaurante, so daar is heelwat om te doen vir diegene wat wil rondry."

Parys, Escape From Johannesburg

Cottage @ 49

"Pragtige dorp ten spyte van die swak munisipaliteit."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Grey Manor Guesthouse

"Lekker om vir jou kinders te gaan kuier wat op NWU studeer."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Nature's Loft

"Die paaie in die dorp is nie goed nie. Slaggate so groot soos damme. Kan gerus die paaie opskerp in die dorp."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Leopard Lodge

"Great activities for family, friends, and colleagues."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dinokeng is a lovely reserve yet haphazard in its operation. The self-drive routes are nice except for their map not matching the actual route which made it very confusing."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Sou graag meer van die Groot 5 wou sien."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Hunters Pride 35

"An indoor fireplace would be the cherry on top."

Frankfort, Escape From Johannesburg

Siesta Guest House

"Frankfort is gerieflik vir Johannesburgers vir oorslaap oppad iewers heen vir die naweek - dan kom 'n mens darem 'n ent weg Vrydag na werk."

Kestell, Escape From Johannesburg

Aandrus BnB

"Veilige, vinnige oornagplek vir deurtog na of van Golden Gate National Park."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!