Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Die strate is 'n nagmerrie! Topskole en netjiese geriewe!"
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Not much, was happy with everything we saw."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Soliter Bird Hide"Rustenburg is pragtig. Sal eerder in dorp blyplek soek. Wye verskeidenheid van gastehuise."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Vredelus"Het baie lekker geëet by die Park Hotel - kos en bediening was puik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Die vuilheid van die dam was vir ons 'n groot skok en baie teleurstellend, want ons ken die omgewing goed van jare terug, verder lekker met great eetplekke ens."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Gemsbok Cottage"Die verskil tussen jare terug en nou het astronomies verswak. Ons weet dis die munisipaliteite regoor Suid Afrika. Maar sal altyd lief bly vir Bethlehem."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Cherry House"Dis 'n klein toeristedorpie. Wees voorbereid want die dorp maak vroeg toe. Klein winkels wat die nodige voorsien. Vat maar 'n dik beursie saam."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Die buitestadsdele baie pragtig. "
Senekal, Escape From Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Senekal het 'n versteende boomstomp-kerkheining en AD Keet Huis om te besoek. Die dorp is netjies met goeie besighede. Ook goeie oornag op pad see toe."
Orkney, Escape From Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Nee, Orkney self is glad nie 'n toeristebestemming vir my nie. Ons was daar vir 'n rolbal kompetisie wat plaasgevind het in Klerksdorp. Maar gebly in Orkney."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Baie besienswaardighede, eetplekke, groot mall, toeriste-aantrekking. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Serene Home"The dam is full of algae they must do something. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Harties is a great weekend destination for people living in Gauteng. Lots of activities like boat rides, zip lining, bars, restaurants, etc. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Self-drive mostly doable with a sedan vehicle with only a few difficult/uneven patches. Will come in our SUV/higher clearance vehicle next time. Plenty of restaurants to choose from in Dinokeng."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Cycad Garden Cottage"Ek het die mark by Snowflake bygewoon wat ‘n heerlike uitstappie was."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Retief Equine and Guest Farm"Ongelukkig nie veel ander goed om te doen in die area nie . Perfek as jy net wil rustig wees en so min as moontlik doen."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Potchefstroom is 'n absolute juweel van 'n dorp. Met die pragtige mall en studentelewe op die Bult maak dit Potch so 'n unieke plek om te besoek. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"Amazing scenery and atmosphere. "
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
42 Upon Williams"Potholes is 'n probleem in die dorp, maar 'n lekker, plattelandse plek. "
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
iZapa Bush and Game Lodge"Bosveld op die voordeur van Gauteng."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Wonder how green the surroundings can be in summer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Baie uitgebrei. Redelik skoon. Lekker eetplekke."