Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"As we attended a wedding we didn't really have time to view the game but saw quite a few antelope between the main gate and the lodge."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Moretele-Metsi Boskamp"Do not take a low profile vehicle. If I need to tell you this then you've got the wrong destination in mind, to begin with."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Adato Guest House"Buiten die slaggate, kan Potchefstroom aanbeveel word as toerismebestemming. Historiese geboue baie mooi en hoop dit word in stand gehou vir ons kinders."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Lekker restaurante en wakker naglewe in die hoofstraat af. Ons het lekker gaan stap die aand en die atmosfeer was aansteeklik."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Gemsbok Cottage"Nie Bethlehem self besoek nie, maar die buurt was mooi en rustig en stil."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Cherry House"Baie plekkies om te besoek in die dorp, vriendelike mense, baie plekkies rondom die dorp om te besoek. Meiringskloof staproetes is briljant."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
African Hills Safari Lodge & Spa"Close to Pretoria. Good enough road. Lots of history and beautiful wildlife all around. Activities like ballooning, game drives close by."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Sien altyd een van die Groot 5. Gilbert deel inligting oor die veld en diere. Die game drives is altyd aangenaam."
Parys, Escape From Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Friendly and welcoming and definitely pocket friendly."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Ag, ek verlang sommer weer na student wees. Pragtige dorp, sal moet kyk na die potholes."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Baie mooi. Dit het baie gereën oor Paasnaweek en vir fotografie nou nie die beste nie. Nogtans baie lekker."
Parys, Escape From Johannesburg
River View"Pragtige plattelandse dorpie met baie snuffelwinkels en eetplekke."
Parys, Escape From Johannesburg
3Ri4"Die dorpie is oulik, maar lei maar aan dieselfde kwale as alle klein munisipaliteite deesdae. Ongeag, die Vaalrivier is daar en 'n lieflike omgewing."
Cullinan, Escape From Johannesburg
The Corner Of"Unfortunately it rained the whole time we were there so we didn't get to explore much."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Hartbeespoort is a great place with many things to do but choose better accommodation in future."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fairview Estates"Dis 'n klein dorpie met baie dinge om te doen. Daar is 'n klomp oulike restaurantjies waar jy kan sit en kuier vir ontbyt, middagete en aandete. Vriendelike mense."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Ons het a.g.v. die reënweer nie te veel verken nie maar die Akwaaba Preditor Park is beslis 'n moet besoek."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mont Plaisir Guest Farm"A quaint, rustic town with rich history."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Plattelandse bekoring. Reg vir 'n visvangnaweek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dink aan onderhoud van die paaie. Dit is na die reëns seker nodig."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"My daughter has the Dinokeng Game Reserve is, lovely and they did see quite alot of animals. Very impressed all round."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Lourenza Wildlife Reserve"Elke dorp het sy eie uniekheid en Frankfort is een van daardie Vrystaatse dorpe waar jy geholpe sal raak met die nodige kruideniersware, klere, hardeware."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Deruxa Cottages"Due to rain, the dirt road was a bit slippery, but above all everything was OK."