Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Fish Hoek

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Fish Hoek

Rated 4.6 out of 5 based on 125 reviews.

Fish Hoek

Fish Hoek Sandcastle Apartment

"Pragtige dorpie. Pragtige strande en lekker swemstrand."

Fish Hoek

Serengeti Sands

"Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery."

Fish Hoek

Abington Manor

"Pragtige omgewing. Die dorpie is 'n lushof, met berg en see bederf. 'n Besoek aan die omgewing moet op almal se emmerlys wees."

Fish Hoek

The Crags

"Breathtaking scenery."

Fish Hoek

On-the-Rocks

"Lekkerste restaurante en mooiste uitsigte!"

Fish Hoek

Central 4U

"Vishoek is 'n aangename dorpie en alles wat jy nodig het is stapafstand van die verblyf af."

Fish Hoek

At The Acorn

"Nice area, all amenities were within walking distance."

Fish Hoek

52 on Fish Hoek

"Perfekte omgewing vir toeristebestemming."

Fish Hoek

Mountain View

"Skoon, veilig en ontspanne dorp. Baie mooi. Lekker sentraal."

Fish Hoek

Cosy Vishoek

"Vishoek is baie lekker stapvriendelik. Die strand self was wonderlik en dis so mooi. Die dorpie het als wat mens benodig as mens jou eie kos wil maak. Die restaurante is min, maar daar is oulike plekkies as mens soek of net 'n dorpie of twee verder ry, glad nie vêr nie. Daar is ook 'n trein wat mens kan gebruik om sommer 'n bietjies van een dorpie na die ander te ry vir uitstappies. Ons sal graag terugkom."

Fish Hoek

A Place in Thyme

"Lieflike dorpie met baie lekker aktiwiteite te doen."

Fish Hoek

Central 4U

"Good, funky feel, especially with Kalk Bay just down the road. Fantastic for history lovers with Simons Town just down the road the other way."

Fish Hoek

52 on Fish Hoek

"Pragtige vissersdorpie met soveel mooi plekkies rondom om te ontgin."

Fish Hoek

Central 4U

"Dus 'n geskikte plek vir mense wat stilte benodig en veral wil rus."

Fish Hoek

Abington Manor

"Lekker verby! Tog stil en rustig."

Fish Hoek

On-the-Rocks

"Baie mooi en skoon. Al die nodige winkels is daar. Vir ouer mense en ouers met klein kinders is dit awesome, maar vir ouers met tieners is daar min om te doen."

Fish Hoek

52 on Fish Hoek

"Vishoek is 'n baie skoon dorpie en mense is vriendelik en veilig. Ons was oor Houtbaai toe en was geskok. Die hawe-gedeelte is verskriklik vuil, ons wou op die ou end nie eers daar eet nie, want die gebied het ons afgesit. Vishoek is skoon en baie sentraal geleë en ons het die voorreg gehad om die red tide te kon sien. Amazing!"

Fish Hoek

The View Sunny Cove

"Vishoek en omgewing is 'n juweel. Plattelandse dorp by die see."

Fish Hoek

52 on Fish Hoek

"Amazing plek met amazing mense."

Fish Hoek

On the Beach Apartment

"Fish Hoek is one of the cleanest town I ever saw. Keep it up."

Fish Hoek

The View Sunny Cove

"There is so much to do in that part of Cape Town. Great food, music, drives, beaches. Great location if you like a smaller town feel."

Fish Hoek

Central 4U

"Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie."

Fish Hoek

La Sal Guest House

"Een van die beste plekke om vakansie te hou."

Fish Hoek

Craven Annex

"Vishoek is baie sentraal en naby al die besienswaardighede."

Fish Hoek

The View Sunny Cove

"Great plekkie."

Fish Hoek

La Sal Guest House

"Baie baie druk verkeer. Moet glad nie binne seisoen besoek nie."

Fish Hoek

Berg Residence Self Catering

"In Vishoek self nie baie te doen nie, moet uitry na nabye plekke."

Fish Hoek

Central 4U

"Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense."

Fish Hoek

Berg Residence Self Catering

"Very friendly people."

Fish Hoek

A Place in Thyme

"Verkeer kan 'n kopseer wees vroegoggend."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!