Verified Reviews
Frankfort
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Frankfort
Rated 3.8 out of 5 based on 39 reviews.
"We travelled there for a rugby tournament. Derelict town, run down, few restaurants that close early. The people are still welcoming and friendly. They go out of their way for the guests that pass through."
"Kostelike, plattelandse dorpie wat 'n oorvloed rustigheid bied. Verskeie besienswaardighede, maar daarvoor moet jy tyd inruim."
"Elke dorp het sy eie uniekheid en Frankfort is een van daardie Vrystaatse dorpe waar jy geholpe sal raak met die nodige kruideniersware, klere, hardeware."
"Dorpie is pragtig, maar op die oomblik vervalle. Unieke atmosfeer van ons geskiedenis. NG kerk is ongelooflike mooi en vol skatte van ons verlede."
"Die dorpie is soos baie ander dorpies in ons pragtige land, verwaarloos. Strate is vol slaggate en word nie onderhou nie. Dit is baie jammer en benadeel beslis die besighede en toerisme."
"Sou graag weer Frankfort wil besoek maar die paaie laat veel te wense oor! Kort dringend aandag!"
"Due to a school sporting event, Safari restaurant were open outside their normal hours. Great food and great service!"
"Frankfort is 'n lieflike dorp en ons die die Safari Restaurant baie geniet."
"Safari kry 100%, fantastiese eetplek. Opikopi se personeel is slordig in hul werk. Mors mens se koffie uit jou koppie en bedien dit koud. Geskenkwinkels is pragtig en groot keuse. Die galery ruik snaaks!"
"My missie om tydens my vakansie tye klein dorpies te besoek met die afneem van kerke in die omgewing. Die ou NG Kerk met sy sandsteen afwerking was onbeskryflik. Dan met my uittog na Heilbron moes ek stop by Funcky Quilt waar Josephine by my lappop versameling bygevoeg het. Pragtige winkeltjie met die wonderlikste mense wat daar werksaam is."
"Tipiese plattelandse dorpie wat ook maar nie die verval soos in vele kleiner dorpies (uitgesluit die Wes-Kaap) vryspring nie."
"The warm hospitality, friendly service and awesome food made the travel worthwhile. True, sincere people."