Verified Reviews of Franschhoek

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Franschhoek

Rated 4.81 out of 5 based on 272 reviews.
Jacqui A. - 1st December 2021
staying in Franschhoek
Beautiful, clean town with excellent restaurants, stunning wine farms, beautiful mountains, nature trails and views.
Conrad M. - 30th November 2021
staying in Franschhoek
Charming town and tourist gem.
Cathy B. - 24th November 2021
staying in Franschhoek
Beslis 'n besoek werd.
Santa A. - 24th November 2021
staying in Franschhoek
Dit bly maar 'n plek wat op jou "bucket list" moet wees. Die wyn-trêm moet jy doen, anders was jy nie daar nie. Restaurante orals en die streek se wyn is puik en ek kon nie by almal uitkom nie, dus is dit 'n rede om weer te gaan.
Frances W. - 14th November 2021
staying in Franschhoek
Stunning area with regard to nature's beauty, and in the heart of the wine route.
Telmore P. - 12th November 2021
staying in Franschhoek
Beautiful and clean. Loved it.
Johan V. - 10th November 2021
staying in Franschhoek
Lekker dorpie, baie om te doen en te sien. Die wynplase en bier brouerye is heerlik om by te kuier. Die dorpie het baie interesante besienswaardighede.
Thersia K. - 5th November 2021
staying in Franschhoek
Pragtige dorp met die mooiste tuine en goeie restaurante. Aangenaam verras met die Hugenote Museum en dankbaar dat die instansie so insiggewend is en pragtig bewaar en onderhou word.
Keith G. - 4th November 2021
staying in Franschhoek
Pragtige dorp wat ek definitief weer besoek.
Leon S. - 3rd November 2021
staying in Franschhoek
Was baie lekker om area rondom te besoek.
Margaret D. - 2nd November 2021
staying in Franschhoek
Daar is 'n paar oulike plekke om te besoek wat ook baie bekostigbaar is, maar daar is ook 'n paar plekke wat duidelik meer gemik is om die buitelandse toeriste. Franschhoek is pragtig verby en beslis 'n juweel in die Wes-Kaap.
Matthew D. - 25th October 2021
staying in Franschhoek
Beautiful town. Incredibly clean and friendly, but bring your wallet.
Lulama P. - 19th October 2021
staying in Franschhoek
It is very beautiful. Lots of wine estates for wine tasting.
Erwin S. - 19th October 2021
staying in Franschhoek
Wat 'n uitsonderlike plek! Daar is soveel om te doen, dat twee dae nie genoeg was nie. Ons sal definitief gou weer moet teruggaan.
Leander P. - 17th October 2021
staying in Franschhoek
Pragtige plek, histories met baie om te sien.
Rene R. - 12th October 2021
staying in Franschhoek
Franschhoek is definitief 'n toeristebestemming in my mening. Wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer. Die ou geboue wat so mooi opgepas word met die mooi tuine was regtig vir my 'n plesier om te sien. Die Franschhoek Wine Tram is ook 'n moet. Ons het dit baie geniet en die diens was uitstekend.
Liana S. - 11th October 2021
staying in Franschhoek
Beautiful town with lovely restaurants. Such a clean town.
Johan H. - 30th September 2021
staying in Franschhoek
Heerlike dorp om as basis te gebruik vir wyntoere en om Kaapstad te besoek. Sewe propvol dae gehad met alles om te doen in die omgewing. En nog baie gelos vir ons volgende besoek.
Martin F. - 27th September 2021
staying in Franschhoek
Pragtige dorp. Fantiese aandete gehad by Reubens! Tuk-Tuk was ook heerlik vir iets meer gemaklik.
Debbie F. - 27th September 2021
staying in Franschhoek
Lovely, vibey town.
Margi Y. - 27th September 2021
staying in Franschhoek
You need a minimum of 10 days to see what Franschhoek has to offer.
Magda S. - 26th September 2021
staying in Franschhoek
Die dorp en sy omgewing is asemrowend.
Leon L. - 20th September 2021
staying in Franschhoek
Excellent.
Mildred L. - 14th September 2021
staying in Franschhoek
Beautiful place.
Lydia A. - 14th September 2021
staying in Franschhoek
Die "winetram" was fantasties!
Michael L. - 12th September 2021
staying in Franschhoek
Lovely town with plenty to see and shop, along of course with the myriad wonderful vineyards.
Wouter R. - 7th September 2021
staying in Franschhoek
Wine-tram is 'n moet!
Jenni T. - 18th August 2021
staying in Franschhoek
A quaint little town. Laid back and relaxing with lots of eateries and splendid wine farms in the vicinity. Enjoyed the market on Saturday.
Weila-marie S. - 21st July 2021
staying in Franschhoek
Bietjie duur vir wat jy in werklikheid kry. Pragtige natuurskoon!
Lizinda S. - 7th June 2021
staying in Franschhoek
Wonderlike vriendelike dorp en mense.
Pauline D. - 25th May 2021
staying in Franschhoek
Fantastiese bestemming as jy al die lekkerste dinge in die lewe op een plek wil geniet - fantastiese wynplase, fynproewer-restaurante, kunsgalerye en beeldhouwerke van wêreldgehalte-kunstenaars, asemrowende natuurskoon en die vriendelikste mense. Die motormuseum en wyntrem is uniek en beslis die uitgawe werd.
Lauren B. - 14th May 2021
staying in Franschhoek
Franschhoek is such a lovely town. The Franschhoek Wine Tram is absolutely the best way to see many of the wine farms in the area. Organised, on time and such fun! Would recommend it to anyone who enjoys wine. There are also a couple of craft breweries so if beer is your thing, you're sorted too!
Ellen O. - 10th May 2021
staying in Franschhoek
Maak seker dat jou verblyf op Franschhoek lank genoeg is. Doen minstens een van die roetes met die wyntrem en sorg dat julle 'n minimum van twee dae het om net in en rondom die dorp rond te ry en al die mooi plekke te besoek. Voorwaar 'n bestemming wat mens herhaaldelik kan besoek!
Annaline D. - 5th May 2021
staying in Franschhoek
Wine, dine, South African, unique tour with Wine Tram. Must discover it!
Pieter V. - 3rd May 2021
staying in Franschhoek
Baie mooi en skoon dorp! Het die wynplase baie geniet asook die natuurskoon!
Marlene R. - 28th April 2021
staying in Franschhoek
A great weekend getaway. Amazing restaurants and interesting shops.
Annelize C. - 28th April 2021
staying in Franschhoek
Franschoek is 'n lekker kuierplek, baie om te sien en te doen.
Magda V. - 26th April 2021
staying in Franschhoek
Doen die Winetram, dis great!
Charlene L. - 24th April 2021
staying in Franschhoek
Bietjie outydse sjarme.
Elzabe D. - 23rd April 2021
staying in Franschhoek
Pragtige netjiese dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]