Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.
"Mooi stad, net baie besig. Kon maklik rondry. Ons het na die oorlogsmuseum gegaan by Tempe-weermagbasis en almal was so behulpsaam daar!"
"Lieflike plek. Jy kan anders as om rustig te voel en ook veilig. Almal is opgeruimd en in ontspanne luim. Die natuur en omgewing het 'n rustige en kalmerende uitwerking op jou as mens."
"Die plaaslike munisipaliteit is glad nie betrokke om die stad in stand te hou nie. Groot maatskappye soos Raubex ens. probeer die stad se Roos-beeld agtermekaar kry. Wateronderbrekings is 'n probleem."
"Uitstekende wegbreek om weer te kan herlaai en die wonder van ons wêreld te ervaar vir enige iemand wat naby genoeg is, of die moeite werd om van ver af te kom. Ek dink Clarens is absoluut enig in sy soort in SA."
"We didn't really have time to explore but there were many interesting places in the town and on the road to Clarens."