Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gansbaai

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gansbaai

Rated 4.5 out of 5 based on 950 reviews.

Gansbaai

Walviskus

"Fantastiese en rustige vakansiebestemming!"

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"The Marine Big 5 cruise was amazing - got to see 4 out of 5 sea animals."

Gansbaai

Stay at Perlemoenbaai

"Was die moeite werd."

Gansbaai

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond

"Beperkte winkels en geriewe."

Gansbaai

De Walvis Villa

"Gansbaai is a small town by the sea. Great places to do whale watching, boat trips and relax."

Gansbaai

Nietverdiend Selfsorg Eenheid

"Boek net vroegtydig tafel by restuarante, veral Blue Goose, hulle is baie populêr."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Gansbaai, Struisbaai en L' Agulhas is moet om te sien en te beleef."

Gansbaai

Ouma se C Huisie

"Baie goeie vakansiebestemming met alle fasiliteite."

Gansbaai

On the Rocks B&B

"Lieflike omgewing."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Inwoners baie vriendelik."

Gansbaai

Kormorant Apartment

"Ons is versot op Gansbaai."

Gansbaai

SeaKaya

"Bied alles wat 'n vakansieganger kan benodig. Mooiste plekkie. Beslis 'n kuier werd."

Gansbaai

Schneider House

"Nie veel om te doen nie."

Gansbaai

Kormorant Apartment

"Lekker restaurante en baie mooi omgewing."

Gansbaai

Whalescape

"Nog nie so kommersieel soos Hermanus nie. Skep nog die indruk van 'n vakansiedorp met die groter Hermanus net om die draai. Verskeie strande en klein plekkies binne 'n paar minute se ry vanaf Gansbaai."

Gansbaai

Balmy

"A very quiet location."

Gansbaai

Sage at Whale Cove

"Wonderlike, rustige area."

Gansbaai

Rus en Vrede

"Gansbaai is a definite must to visit, especially during whale season. We spotted a few jumping in and out of the water. Can't wait to visit again."

Gansbaai

Schneider House

"Love the people and the beach. You have all the big retail shops as well."

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"Netjiese dorp, mense is baie vriendelik."

Gansbaai

Alambra Beach House

"Goeie restaurante. Netjies. Vriendelik."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Stunning! Verseker 'n moet om te besoek."

Gansbaai

118 on Meyer

"Awesome vakansieplek."

Gansbaai

Saxon Lodge

"Pragtige plek. "

Gansbaai

Harbour View

"Ons kon interessante plekke soos die pikkewynhospitaal en Walkerbaai se grot besoek. Gansbaai is ook naby genoeg vir 'n dagbesoek aan Hermanus."

Gansbaai

Slip-A-Way Lodge

"Baie mooi area!"

Gansbaai

Whale Sea

"Can't wait to return!"

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"Die area waar Zeezicht geleë is en naasliggende De Kelders is 100% aanbeveelbaar."

Gansbaai

Huisie op die Koppie

"Ons is mal oor Gansbaai. Sal altyd weer en weer terugkom. "

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!