Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Very pretty, restaurants are well priced. Plenty to do within 50 km radius."
"Ek is gebore in Oudtshoorn so ek ken die omgewing baie goed. Ons het plek gesoek vir 10 gaste vir my 50ste verjaarsdagnaweek en Ravenscliff het al behoeftes gepas."
Great Brak River, Garden Route
See-Skulp"Mooi natuur, 'n kusdorp wat goed uitbrei en ontwikkel en tog is daar nog baie ouwêreldse sjarme."
"Hier is so baie om te doen en sien, ons kon dit nie eers in een vakansie doen nie. Ons kom vir seker weer, en bring sommer vriende saam."
"Baie oulike klein dorpie. Vriendelike mense, rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig."
"Absoluut puik en uit boonste rakke. So baie dinge om te doen. Die reuke, atmosfeer, skoon lig sal altyd my bybly. Daar bestaan nie woorde om Mosselbaai te beskryf nie. Fantasties."