Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Oudtshoorn is a beautiful little Karoo town, has a lot to offer and is close to George and Mosselbay."
"Volstruisplaas net bietjie te duur vir die min wat mens te sien kry, Kangogrotte was ons hoogtepunt."
"Mosselbaai is 'n goeie plek om te gaan as 'n gesin, want jy kon by elke plek wat jy 'n drankie wil geniet, jou kind saam neem en daar is baie vir kinders om te doen."
"Al die dele wat ons besoek het, was mooi en skoon gewees. Verkeer soms druk, maar te vestane. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil maak om te herlaai en te ontspan."
"Baie mooi, sal definitief weer besoek, maar daar kort meer bekende wegneem eteplekke in die area veral vir tieners."
"Vriendelike plekkie met mensies daarin, elke oomblik van George geniet."
"Knysna is one of the best vacation destinations. Absolutely beautiful place and friendly people."
"Dit is opvallend die goeie kliëntediens en 5 ster-toerismegeöriënteerdheid in die Oudtshoorn-omgewing."