Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6966 reviews.
Thys B. - 17th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Lekkerste vakansie bestemming.
Marian K. - 16th August 2017
staying in Storms River, Garden Route
Ons is nie avonturiers nie; dus sou ons geen baat kon vind by die vele aktiwiteite nie. Maar vir jonger, meer energieke mense is dit n eersteklas-bestemming. Ons het wel die riviermond besoek asook die "Wolf Sanctuary".
Vonkie M. - 16th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Ons geniet dit om in Hartenbos vakansie te hou aangesien ons lekker kan stap sonder om oor ons veiligheid bekommerd te wees. Die walvisse was net min vanjaar, maar dis nie Hartenbos se skuld nie.
Evelyne B. - 16th August 2017
staying in Riversdale, Garden Route
For hikers very little information available. The tourist office was friendly and helpful, but it would be useful if more maps were made available. Cape Nature office said we were welcome to travel all the way back to Heidelberg for maps!
Juanita B. - 16th August 2017
staying in Herold's Bay, Garden Route
Die baai self is 'n pragtige plek, sal vir enige een aanbeveel om te gaan draai op die strand.
Martin E. - 16th August 2017
staying in George, Garden Route
Lieflike dorp en skoon en netjies.
Andre S. - 16th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Awesome plek!
Alan S. - 16th August 2017
staying in Nature's Valley, Garden Route
Dit is 'n rustige atmosfeer en baie mooi.
Alan S. - 16th August 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Daar is baie om te sien en te doen en is 'n baie mooi deel van ons land.
Marianne S. - 15th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Die opgradering vir die toeriste area is werklik 'n aangename verrassing! Die warmwater swembad en gym is nou bure. Lieflike wandelpad op die seefront weer jy dan die nuwe waterwurm aanskou. Ongelukkig is daar geen uitdaging vir die vroeëre 3-in-'n-ry blou spoegbakke nie. Daai waterval was darem dermknoop-opwindend. Huidiglik is dit baie mak. Talle klein winkeltjies staan styfgestop en winkend vir die met geld wt pla!
Juanita G. - 15th August 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie oulike outydse dorpie met baie aktiwiteite om as gesin saam te doen en dit is nie vêr uit mekaar uit nie. Baie beïndruk met die wegbreek Oudtshoorn toe.
Ben B. - 15th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
The recent renovation made it even more appealing.
Cornie G. - 14th August 2017
staying in Blanco, Garden Route
Voorstedelike woonbuurt, maar stil.
Joanne E. - 14th August 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Baie mooi plek, goed ingerigte en veilige winkelsentrums.
Sandra Z. - 14th August 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ek koppel Oudtshoorn aan 'fees'. Maar ons doen altyd ander uitstappies ook, en geniet die omgewing.
Fran S. - 14th August 2017
staying in Reebok, Garden Route
Effense ompad om te ry.
Marlene M. - 14th August 2017
staying in Great Brak River, Garden Route
Ideaal en sentraal van omliggende dorpe.
Wilem M. - 14th August 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ons was vanjaar by ons sewende Klein Karoo Klassique, wat vir ons uitstekend is.
Cornelle G. - 14th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Mooi plek, sal beslis weer daarheen gaan. Sommer gou weer.
Liz-maré B. - 14th August 2017
staying in Tergniet, Garden Route
Wonderlike uitsig en mense.
Annelie B. - 14th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Wat 'n pragtige plek!
Lu-marie V. - 13th August 2017
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Baie lekker strand.
Karin B. - 13th August 2017
staying in George, Garden Route
Pragtige dorp.
Christelle G. - 13th August 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Dit was lekker gewees om die karoodorp Oudtshoorn te verken. 'n Mens het beslis twee tot drie dae nodig om die belangrikste te sien. Net jammer dat die Swartbergpas gesluit was agv vloed gedurende ons besoek. Oudtshoorn het ook heerlike koffie en eetplekkies.
Wiena B. - 13th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
As oud Mosselbaaier, sal Hartenbos my altyd na aan die hart bly. Baie sentraal, jy kan lekker dag uitstappies na naburige dorpe hê.
Leslie H. - 12th August 2017
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Een van ons land se mooiste plekke.
Marieta V. - 10th August 2017
staying in Herold's Bay, Garden Route
Elke oomblik geniet.
Handri H. - 10th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Lieflik vir buite seisoen ... en naby groter sentra.
Liza S. - 9th August 2017
staying in Herold's Bay, Garden Route
Haroldsbaai is baie rustig,veilig en sommer alles wat jy nodig het om te rus en jou siel te voed. Baie dankie aan LekkeSlaap se diens! Blyplek was volledig toegerus met meer as ons verwagtinge. Uitsig baie mooi. Sal waarlik weer van julle gebruik maak.
Corne F. - 9th August 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Very beautiful. Definitely coming back.
Thembi N. - 8th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Homely.
James T. - 8th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Buite seisoen baie stil. Daar gaan nie veel aan nie. In seisoen is dit baie besig, met duisende mense, maar ons hou daarvan so, want ons wil ook deel van die baie wees. Baie konserwatief, spreektaal is Afrikaans.
Belinda B. - 8th August 2017
staying in Mossel Bay Central, Garden Route
Dis is seker een van Mosselbaai se mees aangename gebiede.
Charné H. - 8th August 2017
staying in Knysna, Garden Route
Voel net jammer vir die brand wat plaasgevind het. Kry die boere so jammer.
Elsabé V. - 7th August 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie om te doen en sien. Sal beslis teruggaan.
Ronel V. - 7th August 2017
staying in George, Garden Route
Sal graag weer gaan. Dis 'n baie mooi wêreld.
Elizma G. - 7th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Geniet dit baie met die kinders.
Lara S. - 7th August 2017
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!
Ernst K. - 6th August 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Die Karoo by die see - 'n winterverblyf is verrassend matig en veel rustiger as in die somer.
Karin D. - 6th August 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Beeldskoon met unike karakter.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com