Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6966 reviews.
Peter H. - 21st April 2017
staying in Nature's Valley, Garden Route
Lovely hiking trails, beaches, forest, estuary for swimming and paddling, roads and trails for cycling. Good place for people wanting to spend time outdoors.
Robin M. - 21st April 2017
staying in Mossel Bay Central, Garden Route
Baie pragtige dorp.
Jana W. - 21st April 2017
staying in Jongensfontein, Garden Route
Pragtige kusdorpie met vele aktiwiteite vir die hele familie.
Natalie F. - 21st April 2017
staying in Herold's Bay, Garden Route
Dit is my nuwe vakansiebestemming. Dis ongelooflike mooi en skoon, en ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Elaine B. - 21st April 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Stilbaai het ons harte gesteel!
Hannelie V. - 21st April 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Ongelooflike plek en ons gaan elke jaar weer terug.
Anton E. - 21st April 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is verbasend baie goed ingerig as toerismebestemming. Was baie jare gelede daar; met ons onlangse besoek was ek baie in my noppies met Oudtshoorn. Sal ons beslis weer sien, nie net vir die KKNK nie maar sommer vir 'n oorbly of selfs langer vakansie.
Lance A. - 21st April 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Pragtige kusdorp weggesteek duskant die N2 met n asemrowende strand, hawe en natuurreservaat. Rustige klein plekkie uitgeknip vir vakansies met familie en vriende; winter of somer.
Jannie S. - 20th April 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
'n Opregte, egte vakansieplek!
Maryna B. - 20th April 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Pragtige deel van die paradys. Is dit 'n werklike plek?
Sampie D. - 20th April 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Great plek met baie lekker strande en baie lekker goed om te doen in die area.
Mareike V. - 20th April 2017
staying in Storms River, Garden Route
Ek sal more my tassie pak en trek as ek kon. My hart heeltemal verloor op Stormsrivier en omgewing.
Theo P. - 20th April 2017
staying in Garden Route
Ons hou al 14 jaar in die Tuinroete vakansie want die plek leef binne jou. Sal graag eendag daar aftree.
Blank M. - 20th April 2017
staying in Knysna CBD, Garden Route
Knysna central is a fantastic hub and caters to every tourists needs.
Anel E. - 20th April 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Pragtige plekkie.
Chane J. - 20th April 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Lekkerste seekos.
Ilze P. - 20th April 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Buiten die water, moet ek sê Oudtshoorn is skoon, vriendelik en veilig.
Rika D. - 20th April 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
'n Stukkie paradys.
Lana E. - 20th April 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Pragtige dorp met mooiste argitektuur. Oorgenoeg besienswaardighede!
Bella D. - 19th April 2017
staying in Still Bay, Garden Route
Stillbaai is 'n baie rustige en veilige vakansiedorp. Groot verskeidenheid eetplekke om van te kies. Baie vriendelike dorpsmense en lekker rustige strand vir klein kinders om in te baljaar.
Tertia V. - 19th April 2017
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
'n Skoon dorp met vriendelike inwoners.
Sharon D. - 19th April 2017
staying in Sedgefield, Garden Route
Pragtige, stil vakansiedorp met baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar gaan kuier.
Elsabé K. - 19th April 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Met al die uitbreidings wat nou in Hartenbos is, dit 'n groot aanwins en als is sommer baie naby.
Belinda B. - 19th April 2017
staying in Santos Bay, Garden Route
Was wonderlik.
Deon D. - 19th April 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Rustige en pragtige kusdorpie, baie veilig met vriendelike inwoners. Strande is veilig, pragtig en goed versorgd.
Willem D. - 19th April 2017
staying in Still Bay, Garden Route
Baie oulike dorpie. Mis net 'n Woolworths daar.
Elmien H. - 19th April 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Aangenaam verras oor die lekker vakansieplek. Ons sal dit beslis 'n jaarlikse instelling maak. Veral die blouvlagstrand was heerlik en veilig en mooi skoon.
Ria S. - 19th April 2017
staying in Still Bay, Garden Route
Stilbaai is pragtig. Ons sal weer soontoe gaan.
Linda A. - 19th April 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Stilbaai is my gunstelingplek in die hele wêreld. Ons is direk soontoe na ons 14 uur-vlug van die Noorde van Engeland.
Mia C. - 18th April 2017
staying in Gouritzmond, Garden Route
Net lekker om daar te wees. Geen stadsgejaag nie en veilig.
Nico V. - 18th April 2017
staying in Calitzdorp, Garden Route
Top Karoo-bestemming.
Angela O. - 18th April 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Wilderness is such a beautiful place with its pristine beach and laid back local atmosphere!
Sherry D. - 18th April 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Stilbaai is amazing. Have been there 3 times and will continue to go.
Janita B. - 18th April 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ons het die plekkie met sy atmosfeer en interessante mense baie geniet. Almal was gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Albertus D. - 18th April 2017
staying in Myoli Beach, Garden Route
Goeie toeristebestemming. Parkering bietjie knap andersins skoon en baie mooi instandgehou.
Stephanie L. - 18th April 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Wonderlike plek.
Laurette L. - 18th April 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Baie mooi en skoon.
Elaine C. - 18th April 2017
staying in George, Garden Route
Die mall is fantasties. Die winkels en eetplekke soos Wimpy en Spur in die mall is uitstekend.
Daleen V. - 18th April 2017
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Stukkie hemel op aarde, pragtig!
Elna P. - 17th April 2017
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Dis so gerieflik naby alles.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com