Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Kontrei BB"Pragtige plek en so naby aan alle besienswaardighede in die omtrek wat dit 'n puik basis maak."
"Dit bly altyd 'n voorreg om hierdie besondere omgewing te besoek."
Great Brak River, Garden Route
4 Seisoene"Groot-Brakrivier is heerlik vir 'n rustige kuier. Dit is lekker naby aan baie interessante dinge om te doen en van daar af is Mosselbaai, Hartenbos ens, lekker naby."
"Mosselbaai is net die pragtigste plek met die mooiste strande en kuierplekkies. Iets vir almal of jy nou wil rustig wees en die natuur geniet of jy kan 'n lekker koue een gaan vat met vriende by die nabygeleë kuierplekke."
"Uber of Bolt services would definitely be an added benefit to a vacation.Weather work trip or real holiday. Some of us still need above and will appreciate any contact information. Taxi's are too expensive."
"Ons besoek aan die Nederlandse koffiewinkel op die dorp was baie aangenaam. 'n Rit tot by Jeffreysbaai neem 45 minute!"
"My oorlede Pa was deel van die Kleinhans Familie in Stilbaai. Meeste van ons familie nou daar in kerkhof. Vanaf my kinderjare was Stilbaai/Jongensfontein een van my gunstelinge en sal altyd bly. Ongerepte natuurskoon, vars lug, alles waarvoor mens kan vra wanneer jy wil kuier en ontspan!"
"Heidelberg is 'n klein dorpie met al die basiese dienste beskikbaar. Skoon ─ ons het geen rommel sien rondlê nie. Pragtige NG Kerk. Baie goed geleë om omringende dorpe soos Riversdal, Stilbaai, Swellendam se Bontebokpark ens. te besoek."
"Wilgewandel volpunte vir die bestuur en werknemers. Almal vriendelik en glimlaggend. Hou so vol. Julle sal my weer sien."
"Roberg Nature Reserve se staproete is soos 'n Avatar-movie. Ongelooflik mooi!"
"Nie eintlik tyd gehad om die dorpie te leer ken nie. Maar oulike ou huisies. Vir ons was dit maar net 'n deurry-dorpie, maar ek is seker die wat vir 'n dag langer wil bly sal dit geniet."