Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Bergland Vakansiehuis"Die omgewing is lieflik skoon en netjies en bied baie aan die reisiger om te doen. 'n Goeie vakansiebestemming."
"Has all the shops and restaurants you could need. Huge amounts of outdoor activities."
"Still Bay is one of a few gem towns to visit. People are friendly, town is clean and well kept."
"Mosselbaai bied baie vir reisigers en toeriste en is naby baie ander interessante plekke."
"Sal enige dag terugkom na die Knysna-omgewing. Pragtige dorp en area."
"Great tourist destination, there certainly is a lot more to do especially if you have young kids, they loved the animals, didn't go to the Cango Caves as they are still a bit too young to understand."
Great Brak River, Garden Route
Oppi See"Groot-Brakrivier het heerlike eetsplekkies soos die Peperboom en Transkaroo. Dis ver genoeg van alles om van die gewoel te vergeet, maar ook naby genoeg aan alles as 'n mens 'n bietjie wil uitry of meer lewe soek. My droomplek."