Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"My best preferred holiday destination. Been going to Mossel Bay for many years. Never disappointed."
"Beautiful town with a lot to do over a weekend. Friendly and welcoming. Thank you, Oudtshoorn."
"Puik! Lieflike klein dorpie met alles wat jy verwag van 'n klein kusdorpie. Silwerskoon strande. Vriendelike mense. Baie veilig en jy kan heerlik oral stap op veilige wandelpaadjies."
Great Brak River, Garden Route
Stay Awhile"'n Lekker dorpie met alles wat jy nodig mag hê sonder dat jy doodgetrap word. Het Hartenbos gaan beloer, maar redelik vinnig weer na die rustigheid van Groot-Brakrivier teruggekeer."
"Too many exiting things ... from the bakery in the woods (Heritage Bakery), the Xtreme quadbikes rides through the forest, paragliding, beaches, Salinas Restaurant (over at Wilderness - a mere 20 kilos down the road). This is our holiday venue of choice, three years in a row!"
Great Brak River, Garden Route
Casa Nova"Klein maar baie lekker plekkie. Geniet die rustige atmosfeer en het dit so baie nodig gehad."
"Doen moeite en gaan sien alle besienswaardighede, die groot geelhoutboom, Monkeyland, Birds of Eden, Jukani en soveel meer."
"Ons is vanaf Klein Wegbreek oor die Swartbergpas na Prins Albert, toe via Klaarstroom,deur Meiringspoort en De Rust en toe ook nog oor die Outeniquapas na Mosselbaai, 'n heerlike rustige dagrit."
"A very clean and attractive town, plenty of restaurants and all amenities. Great beach and friendly people."
"Great stay! Will be coming again in August for a longer stay with the family."
"City with a small town feel and friendly people. So much to do and so close to so many attractions"
"Pragtige plekkie. Dit is lekker om rond te stap en plekkies te ontdek. Moeilik vir ouer persone wat in 'n rolstoel is of moeilik stap om al die trappe te stap tot by see. Groen met baie bosse, pragtig."
"Ons bly net oor die berg en hou daarvan om naweke weg te breek om net bietjie af te sluit, en as die weer sleg is. Ons is baie bly ons het De Oude Meul ontdek. Dis feitlik onbekend by plaaslike mense van Mosselbaai, George en met die huidige tariewe, beslis iets wat almal van behoort te weet. "