Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Baie lekker omgewing met ongelooflike verskeidenheid aktiwiteite vir ouers en kinders. Weer was baie lekker. Alle basiese en nog meer dienste is beskikbaar. Lekker bestemming vir hele gesin."
"Ongelooflike, pragtige dorpie. Skoon dorp met 'n munisipaliteit wat werk. Almal die uitstekende diens om hierdie die ideale bestemming te maak vir ontspanning en kuier. Als is naby mekaar. Skoon en netjiese strande ook wat daagliks skoongemaak word."
"We thoroughly enjoyed our stay in Plettenberg Bay, we will be back."
"Een van die beste plekke in SA vir 'n vakansie. Vriendelike mense en die dorp is uiters netjies en skoon."
"Diens by restaurante traag en kos baie over priced. Knysna kan gerus vir Suid-Afrikaanse toeriste ook cater."
"Is 'n lekker plek vir 'n rustige wegbreektyd met jou lewensmaat of families, en daar is natuurlik geskiedkundige toerismeplekke om te besoek."