Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.

Mossel Bay, Garden Route

Beach @ 100 meter

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansie plek. Nog skulpe op die strande en skoon omgewing. Vriendelike mense."

Oudtshoorn, Garden Route

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Lieflike dorp, baie besoekpunte en pragtige, ou geboue. Goed onderhou, skoon en netjies."

Sedgefield, Garden Route

Eastbrook River Lodge

"Pragtige dorpie. Ons het heerlike ontbyt by 'n plek geëet, en ook by Mr Kaai vis en chips geëet. Mense was baie vriendelik."

Knysna, Garden Route

Knysna Pocket Breaks Unit 19

"Vir waaghalse is daar bungy jump, jy kan valskerm doen, of gaan dive naby sharks. Ons het 'n bootreis geniet en staproetes in die pragtige natuur besigtig. Daar is genoeg plekke by waterfront waar jy kan gaan eet. Ons het dit baie geniet veral die oesters."

George, Garden Route

The Lion's Den

"George is 'n baie skoon plek en het vriendelike mense."

Still Bay, Garden Route

Fools Gold

"Dit is 'n baie mooi, skoon kusdorpie. Die inwoners in baie vriendelik. Die dorpie is 'n plek om te wees vir die ontspanning van jou siel."

Still Bay, Garden Route

Strandloper

"Baie positiewe ervaring oor die dorp as geheel."

Witsand, Garden Route

The Beach Flat

"Rustig, stil en veilig. Lekker plek om te ontspan."

Sedgefield, Garden Route

Grunter Terrace

"Voldoen aan alle benodighede tydens jou verblyf."

Mossel Bay, Garden Route

Santos Express

"Mosselbaai is baie netjies en skoon en het beslis een van die beste munisipaliteite in die land. Strande is pragtig. Ek love die antieke winkels natuurlik ook. Mosselbaai is my gunsteling vakansiebestemming."

Great Brak River, Garden Route

Mammamia

"Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing van Groot-Brakrivier. Daar is selfs 'n "Day care centre for husbands" in Klein Brak waar die mans kan bly as die vroue wil gaan "shop"."

George, Garden Route

31 On Uitspan

"George is 'n baie oulik plek. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand."

George, Garden Route

Tehillah Guest House

"Pragtige dorp en alles is mooi groen en skoon. Word mooi na gekyk. Ervaar 'n rustigheid as mens so deur die woonbuurte ry."

Knysna, Garden Route

Knysna Inn

"An excellent holiday town that caters for everything but too much traffic."

Mossel Bay, Garden Route

DanaByDieC2

"It's OK, but traffic is too much."

Witsand, Garden Route

Hoekhuis

"Klein en rustige dorpie vir 'n wegbreek van die stad. Mooi geleë teen die see, mond en rivier. Anchorige restaurant bedien heerlike etes met 'n mooi see-uitsig."

Plettenberg Bay, Garden Route

Picnic Rock Seaside Accommodation

"Magical. Most beautiful destination in the world!"

De Vlugt, Garden Route

Angie's G-spot

"Ou Doc en die padstal is ongelooflik! "

George, Garden Route

French Lodge International

"Dis 'n baie mooi plek en sal graag eendag daar wil aftree."

Mossel Bay, Garden Route

Santos 3

"Pragtige dorp wat baie besig kan raak. Sal weer in Mosselbaai kom vakansie hou."

Plettenberg Bay, Garden Route

Woodpecker

"What a wonderful town. A definite must for a tourist passing through."

Sedgefield, Garden Route

Island Cottage

"A very relaxing and welcoming town."

De Rust, Garden Route

Kabbelrus

"Rustig en mooi, soos die Klein Karoo."

De Rust, Garden Route

Meijer's Rust

"Die dorpie self het bietjie te oorontwikkel en sy rustige Karoo-stilte verloor."

Knysna, Garden Route

Paradise Heads Self-catering

"It's a great place to stay and I'll always be coming back to Knysna with my family."

Mossel Bay, Garden Route

No. 4 Duke Street

"Wonderlike plek, sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe."

Garden Route

LekkeRus1

"Tuinroete is die mooiste deel in ons land. Wens ek het meer tyd gehad om by al die plekkies in te gaan"

Page
Page 133 - Showing 3961 to 3990
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!