Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6550 reviews.
Leonie S. - 5th April 2016
staying in Knysna, Garden Route
Pragtige, skoon dorpie met mooi besienswaardighede.
Leonie S. - 5th April 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos is 'n pragtige dorpie, sal weer besoek.
Eric & Alicetine M. - 4th April 2016
staying in Storms River, Garden Route
Die dorpie bied baie aktiwiteite vir die avontuurlustiges. Van segway ry to ziplining ens. Daar is a craft bier brouery en die hotel bied 'n paar restaurante om van te kies.
Ella N. - 4th April 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Dankie vir die plattelandse gasvryheid!
Liaan J. - 4th April 2016
staying in Myoli Beach, Garden Route
As jy soek na 'n lekker plek om te gaan "chill", van die wêreld te vergeet en net te wees, dan is Myoli die plek vir jou.
Willie R. - 4th April 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos is skoon en netjies, selfs met paasnaweek se toeloop van vakansiegangers.
Juanita M. - 4th April 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie om te doen.
Manie V. - 4th April 2016
staying in Sedgefield, Garden Route
Sedgefield self het nie 'n tipiese vakansie gevoel nie. Dit is 'n "slow town" wat nie gekenmerk word deur baie toeriste nie. Wil jy rus en ontspan is dit die ideale plek. Dit is ongeveer 200 km noord na Stormsriviermond en die hangbrug en 150 km suid na Mosselbaai. George en Oudtshoorn (Kangogrotte) is ook binne bereik.
Leendert T. - 4th April 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Mooi, mooi, mooi!
Prof. Alfred B. - 4th April 2016
staying in De Rust, Garden Route
Talle interessante sien, doen en eet-dinge!
Prof. Alfred B. - 4th April 2016
staying in Baviaanskloof , Garden Route
Die Baviaanskloof self is 'n ervaring soos min en een van die "moet doen" dinge as jy lief is vir die agterpaaie. Ons het die roete met 'n "sagte" sportnutsvoertuig (met goeie grondvryhoogte) aangedurf na goeie reën - en steeds die roete maklik voltooi. Vriendelike mede-gebruikers het die tog verder aangenaam gemaak.
Anieka M. - 4th April 2016
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Dit is 'n pragtige omgewing wat mens kan verken per motor en te voet. Daar is ook heelwat riviermondings waar dit veilig is vir kinders om te swem.
Eljo V. - 4th April 2016
staying in Stilbaai, Garden Route
Very peaceful and tranquil.
Rita K. - 4th April 2016
staying in Dana Bay, Garden Route
Danabaai is 'n baie mooi, rustige plek.
Errol A. - 4th April 2016
staying in Myoli Beach, Garden Route
Sal enige vakansieganger aanbeveel om Myoli Strand te besoek. Sal die dorp weer besoek.
Theo V. - 4th April 2016
staying in Knysna, Garden Route
Gaan defnitief weer terug kom vir 'n langer tyd om die besienswaardighede te aanskou.
Frik F. - 4th April 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Widernis is 'n puik toeistebestemming.
Lida S. - 4th April 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is die perfekte bestemming vir families met klein kinders. Ons was veral beïndruk met die natuurskoon en variasie van aktiwiteite in en om Oudtshoorn. Ons wou bietjie wegkom van die bekende vakansie dorpe en stede, en Oudtshoorn was 'n baie goeie keuse.
Eunice M. - 4th April 2016
staying in Great Brak River, Garden Route
'n Versteekte skat!
Anel V. - 4th April 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Heerlik Afrikaans!
Marinda J. - 4th April 2016
staying in Heatherlands, Garden Route
Baie gesentreerd om by alles vinnig uit te kom.
Susan H. - 3rd April 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Die dorp is pragtig en skoon.
Emil S. - 3rd April 2016
staying in Calitzdorp, Garden Route
Heerlike landelike omgewing!
Anita J. - 3rd April 2016
staying in Calitzdorp, Garden Route
Ongelooflik mooi. Vriendelike mense, lekker wyn en droëvrugte.
Maria V. - 3rd April 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Een van my gunsteling plekke in die land.
Marius V. - 3rd April 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Uitstekend.
Andre Burger B. - 3rd April 2016
staying in Dana Bay, Garden Route
Oulike omgewing.
Daan K. - 3rd April 2016
staying in Garden Route
Bly onverbeterlik en altyd iets om te doen en te gaan sien binne bereikbare afstande.
Verna S. - 3rd April 2016
staying in Knysna, Garden Route
Baie mooi plek en baie mooi natuurskoon.
Keith V. - 3rd April 2016
staying in Robberg, Garden Route
Een van die skatkiste in Suid-Afrika!
Dennis D. - 2nd April 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis bly ons gunsteling bestemming as ons daardie streek van die land besoek.
Awie H. - 2nd April 2016
staying in Knysna, Garden Route
Dis ongelooflik daar, die mense van Knysna is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was baie indrukwekkend in en om Knysna.
Mignonne D. - 2nd April 2016
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Mooi, stil strand.
Carine V. - 2nd April 2016
staying in Herold's Bay, Garden Route
Dis pragtig!
Nicolaas C. - 2nd April 2016
staying in Sedgefield, Garden Route
Best short holiday stay in the country!
Lida B. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay, Garden Route
Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel.
Louise V. - 1st April 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is 'n lekker vakansieplek en die KKNK was 'n hoogtepunt.
Mareli H. - 1st April 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Ons het al te vore in Wildernis tuis gegaan en dit so geniet. Dis 'n asemrowende plek met iets vir elke ou se belangstelling en 'n definitiewe moet op die toeriste lys.
John W. - 1st April 2016
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Net goed.
Rob Van Den Bosch R. - 1st April 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Grotten en Swartbergpas zijn d attracties van de regio.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com