Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6573 reviews.
Rob W. - 21st December 2015
staying in Knysna, Garden Route
A visit The Heads is a must.
Belinda J. - 21st December 2015
staying in Little Brak, Garden Route
Lekker nabygele√ę aan al die ander onderliggende plekke.
Hilmir J. - 21st December 2015
staying in Reebok, Garden Route
Die liging is baie lekker sal weer daar gaan bly.
Jacolien W. - 21st December 2015
staying in Storms River, Garden Route
Lekker baie aktiwiteite om te doen.
Jacolien W. - 21st December 2015
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Baie lekker vakansiedorp.
Fanie L. - 21st December 2015
staying in Wilderness, Garden Route
Die plek om te bly in Suid-Afrika.
Andriette W. - 20th December 2015
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos is 'n pragtige dorp, baie gewild veral onder die jongmense. Jy word nie lasting geval die bedelaars nie en die strate is skoon. Daar is net genoeg winkels, enige meer en dis nie meer die gesellige vakansiedorpie wat ons leer ken het nie. Mosselbaai is naby genoeg indien jy opsoek is na 'n mall.
Hw K. - 20th December 2015
staying in Knysna, Garden Route
Baie lekker vakansiebestemming, nie jou tipiese seevakansie nie.
Adwina T. - 20th December 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is baie mooi en aantreklik en my seun wil net in Oudtshoorn vakansie hou. Daar is baie plekke wat jy kan besoek en die mense is baie vriendlik teen oor jou.
Cecilia C. - 19th December 2015
staying in Dana Bay, Garden Route
Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen.
Alanda N. - 18th December 2015
staying in Thesen Islands, Garden Route
Dankie vir 'n onvergeetlike tyd op die boot!
Joseph Francois O. - 18th December 2015
staying in Victoria Bay, Garden Route
Mooi en idiliese strand area. Gesinsvriendelik en veilig.
Zinette C. - 17th December 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie oulike daguitstappies! Goeie plek om te oornag en selfs 'n paar dae oor te bly en die Klein Karoo te verken.
Gerrie H. - 17th December 2015
staying in Jongensfontein, Garden Route
.
Julia F. - 17th December 2015
staying in Riversdale, Garden Route
Riversdal bly pragtig.
Harry O. - 16th December 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ideale uitvalsbasis voor de Swartbergpass en de Cango Caves.
Karien C. - 15th December 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ek is mal oor die dorp en was (opnuut) verbaas oor hoeveel toeriste aantreklikhede daar is - en baie restaurante!
Katelynn B. - 15th December 2015
staying in Hartenbos, Garden Route
Ek persoonlik LOVE Hartenbos en sal enige tyd daar gaan vakansie hou! Een van die beste plekke, beslis!
Karen L. - 15th December 2015
staying in Hartenbos, Garden Route
Ek is verlief op Hartenbos. Die pretparkeienaar kan dit oorweeg om die musiek effens sagter te maak. 'n Mens moet darem nog met mekaar kan praat wanneer jy daar verby gaan of van die park gebruik maak. Ek hou van die beskikbaarheid van fasiliteite terwyl die vakansiestemming steeds behoue gebly het. Die wandelpaaie al teen die strand langs maak dit toeganklik. Hartenbos is skoon en vriendelik. Daarby kan ek tien uit tien gee vir die ATKV swembad. Vir gesinspret en veral vir kampeerders is Hartenbos beslis die vakansie om te ervaar.
Ellen R. - 14th December 2015
staying in Storms River, Garden Route
The trails were beautifully landscaped.
Melanie R. - 14th December 2015
staying in Knysna, Garden Route
Ons sal Knysna weer besoek. Daar is baie aktiwiteite en plekke om ieder en elk tevrede te stel.
Hans E. - 14th December 2015
staying in Mossel Bay, Garden Route
Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Rosaline A. - 14th December 2015
staying in Riversdale, Garden Route
Dit is veilige plek en 'n goeie toeristebestemming.
Deidre T. - 13th December 2015
staying in Heidelberg, Garden Route
Ons het baie veilig gevoel, dis 'n stil en rustige atmosfeer.
Malinda D. - 13th December 2015
staying in Calitzdorp, Garden Route
Gek na die dorpie.
Joey V. - 13th December 2015
staying in Herold's Bay, Garden Route
Heroldsbaai kort net 'n ordentlike Spar en moontlik nog so 2/3 uiteet-plekkies... sodat dit nie nodig is om na George te gaan vir inkopies nie.
Desire O. - 11th December 2015
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Great place...will most definitely see me again!
Piet D. - 10th December 2015
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Ons besoek Plettenbergbaai reeds sedert 1965. Nou eerste keer by KRL. Plett is puik en lekker. Indien dit nie so was nie, sou ons nie gereeld terug gegaan het nie. PLETT WORD STERK AANBEVEEL.
Rozanne S. - 10th December 2015
staying in Garden Route
Beste plek om vakansie te hou!
Brian A. - 9th December 2015
staying in Knysna, Garden Route
Baie plekke waar jy kan kuier.
Rocky L. - 8th December 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Very nice!
Annelize H. - 8th December 2015
staying in Hartenbos, Garden Route
Nice vibe!
Johann F. - 8th December 2015
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Keurboomstrand is die perfekte wegbreekdorpie. Met die naaste winkels en vulstasies in Plettenbergbaai beleef mens werklik rus en vrede. Die natuurskoon, draf/staproetes, strande en Enrico se restaurant maak die bly onvergeetlik.
Vanessa P. - 7th December 2015
staying in Knysna, Garden Route
Knysna en omgewing het geweldig baie vir enige toeris om te verken.
Mike F. - 6th December 2015
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Great place with great beaches and scenery, nice hiking trails if you are into that sort of thing.
Cobus V. - 4th December 2015
staying in Wilderness Heights, Garden Route
Baie mooi omgewing met ver uitsigte oor die oseaan.
Hennie L. - 4th December 2015
staying in Wilderness, Garden Route
Lekker naby aan verskeie bestemmings.
Lothar S. - 4th December 2015
staying in Knysna, Garden Route
Small, but nice town.
Geran S. - 3rd December 2015
staying in Stilbaai, Garden Route
Stilbaai is nou nie een van die beste dorpies om te besoek nie, dit is meer vir mense wat wil kom rus.
Janine V. - 3rd December 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn kan vrek warm word.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com