Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6573 reviews.
Mareta J. - 21st January 2015
staying in Great Brak River, Garden Route
Trans-Karoo restaurant - heerlike kos, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld.
Gert D. - 20th January 2015
staying in De Rust, Garden Route
Pragtige dorpie!
Kobus B. - 19th January 2015
staying in Mossel Bay, Garden Route
Baie goed ontvang en vriendelik.
Quinton K. - 18th January 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is 'n baie lekker plek.
Gerrie C. - 18th January 2015
staying in Stilbaai, Garden Route
Matchbox restaurant se ontbyt smaak aaklig.
Jannie V. - 17th January 2015
staying in Mossel Bay, Garden Route
Mooiste plek, sal weer kom kuier!
Ilene P. - 17th January 2015
staying in Baviaanskloof , Garden Route
Dit is 'n besonderse ervaring om die grootheid van die Kloof om jou te voel. Daar is kort-kort 'n lekker plekkie waar mens kan stop vir lekker boeretroos, gemmerbier of vetkoek.
Terrance F. - 16th January 2015
staying in Cola Beach, Garden Route
Lourens M. - 16th January 2015
staying in Vlees Bay, Garden Route
Asemrowend!
Rhona E. - 16th January 2015
staying in Knysna CBD, Garden Route
Ek sal enige tyd weer terug gaan Knysna toe.
Herman L. - 16th January 2015
staying in Diaz Beach, Garden Route
Baie lekker strand vir vakansie.
Kristy V. - 15th January 2015
staying in Knysna, Garden Route
It's the perfect destination - as there are loads of activities to do, at very affordable rates!
Rachel D. - 15th January 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is a lovely place to de-stress!!
Siggy H. - 15th January 2015
staying in Knysna, Garden Route
Sou graag langer wou kuier.
Narine B. - 15th January 2015
staying in George, Garden Route
George is 'n baie lekker dorp en plek om vakansie te hou.
Pat V. - 15th January 2015
staying in Glentana, Garden Route
Die dorpie is pragtig en stil. Die strand is aangenaam, maar o wee, mens sukkel om daar parkering te kry.
Elizabeth C. - 15th January 2015
staying in George, Garden Route
Die seewater is baie aangenaam en ek sal elke jaar gaan.
Andre J. - 14th January 2015
staying in George, Garden Route
Wonderlike bestemming. Sien uit na my volgende kuier.
Cynthia O. - 14th January 2015
staying in Calitzdorp, Garden Route
Carina F. - 14th January 2015
staying in Knysna, Garden Route
Knysna is pragtig en baie sentraal. Ons het baie rondgery en baie dinge gedoen.
Petro B. - 14th January 2015
staying in Stilbaai, Garden Route
Ontsettend besige verkeer oor Kerstyd.
Selwyn M. - 13th January 2015
staying in Knysna, Garden Route
Ongelooflike vakansie-paradys!
Annabel B. - 13th January 2015
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Regtig BAIE om te doen! Puik!
Jeanne C. - 13th January 2015
staying in Albertinia, Garden Route
Albertinia self het nie veel om die lyf nie, behalwe dat dit heerlik rustig is, maar is 'n goeie basis vir die verkenning van die omgewing.
Piet M. - 13th January 2015
staying in Diaz Beach, Garden Route
Baie aksie!
Annatjie S. - 12th January 2015
staying in Harkerville, Garden Route
Interessante, kunssinnige dorpie.
Karien V. - 12th January 2015
staying in Wilderness, Garden Route
Nie besef dit is so pragtig nie! Sal definitief weer 'n draai kom maak.
Francois D. - 12th January 2015
staying in Calitzdorp, Garden Route
Die omgewing se wyne en port is van hoogstaande gehalte.
Charmaine S. - 12th January 2015
staying in Wilderness, Garden Route
Lieflike, rustige plek om te wees, net wat ons nodig gehad het. So mooi en skoon!
Patrick F. - 12th January 2015
staying in Wilderness, Garden Route
Nie so besig soos die ander dorpe na aan die Tuinroete, maar met oorgenoeg restaurante, strande en riviere om jou besig te hou. Ook naby genoeg geleë aan die ander dorpe vir dagtrippies.
Lera C. - 12th January 2015
staying in Calitzdorp, Garden Route
Ons was spyt dat ons nie langer kon vertoef nie - lieflike, rustige en netjiese dorp.
Maryna K. - 12th January 2015
staying in Little Brak, Garden Route
Baie oulike vakansie-dorpie met 'n lekker strand en die water was ongelooflik, baie warmer as die Weskuswater. Ons het die vakansie terdeë geniet.
Patrick H. - 12th January 2015
staying in Sedgefield, Garden Route
Rustige dorp met vriendelike mense en pragtige strande.
S K. - 12th January 2015
staying in Storms River, Garden Route
Nog baie eg.
Gerard F. - 12th January 2015
staying in Storms River, Garden Route
Die omgewing is mooi, maar oorbevolk deur besoekers.
Susan D. - 12th January 2015
staying in Hartenbos, Garden Route
Lovely! We're a bit concerned though as we have heard that there are going to do a lot of changes within the Hartenbos area, and we're not too sure how this will impact it going forward. Otherwise it is a wonderful destination!
Denley O. - 12th January 2015
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Die area is baie rustig en was ideaal om vakansie deur te gebring het.
Andrinette V. - 12th January 2015
staying in Albertinia, Garden Route
Sou graag langer in die area wou vertoef om die dorpie en sy omgewing te verken.
Carlos N. - 12th January 2015
staying in Cola Beach, Garden Route
Beautiful and quiet area.
Willem B. - 11th January 2015
staying in Heatherlands, Garden Route
Kon nie veel doen nie weens reën, maar ken George as bestemming goed. Pragtige plek met baie te sien en doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com