Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Ons hou elke jaar daar vakansie. Daar is soveel om te doen in Plettenbergbaai en in die omgewing."
"Pragtige plek met baie om te doen. Paaie in uitstekende kondisie en dorp is skoon en netjies."
"Still has a small town feel, seems very safe, so many people out running, cycling, walking dogs. So ideal for water sports, lovely beaches."
"Nooit besef Sedgefield is so groot nie. Baie om te doen en sien in die area."
"Sit 'n volle dag eenkant om daar te gaan rond ry en by padstalletjies en ander plekkies te stop. Dit is definitief die moeite werd."
"Baie lekker plek, vriendelike mense en die dorp is altyd baie netjies skoon."
"Gerieflike oornagstop na/vanaf die Noorde. Ongerepte natuurskoon. Terapeutiese stilte en afsondering. The Hungry Ghost voorsien heerlike maaltye."
"Lekker mark op George en goeie winkelsentrums. Kon alles op George koop insluitende goeie hout vir braai by Safari op George. Puik varsvisplekke om vis by te koop en kwaliteitvleis by verskeie slaghuise. Naby George Lughawe geleë. Vele dinge om te doen by Heroldsbaai en omgewing. 20 minute van George af, 30 minute van Mosselbaai af. Strand op Heroldsbaai is een van die mooiste strande in die omgewing."
"We were surprised with the amount of activities there were to do in and around the small dorp."
"Always a pleasant destination. Beaches clean. Lifeguards a surety. However the walk from Hobie beach over to Lookout beach is filthy with litter and toilet paper. We turned back."
"Oudtshoorn is 'n besige dorp met lekker breë strate. Meiringspoort is vir seker 'n moet! Só dankbaar ons kon die Kangogrotte besoek."
"George bars uit sy nate uit. Lyk my die hele Gauteng wil hierheen kom vir vakansie. Ek is ook van plan om hier te kom aftree. So ek kan myself nogals in George sien. Baie ontwikkeling wat plaasvind getuig van DA beheerde Munisipaliteit wat funksioneel is. Uitstekende mediese sorg is byderhand."
"Die verkeer in Knysna vloei stadig met die N2 wat deur die dorp gaan. Dit is dus belangrik om rustig eerder as haastig te wees."