Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Meiringspoort has stunning rock formations and a waterfall to view. This area provides easy access to the Karoo towns via the R62 or via the N12 towards George, the access to the Garden Route and coastal towns."
"Lovely historical buildings in the town. Several ostrich farms and the Cango wildlife ranch."
"Heerlikste plek in SA om vakansie te hou. Sal enige tyd als in Gauteng opgee om daar te gaan bly."
"Daar is baie om te doen vir kinders. Mooi strande. Asemrowende uitsigte."
"Soveel om te doen. Pragtige natuur. Sal vir seker weer daar gaan kuier."
"Ontdek die baie juwele, ry die agterpaaie en stop om die veldblomme en die res van die natuur in sy glorie te ontdek en te geniet. Alhoewel die die hoofaantrekking mag wees, is Oudtshoorn veel meer as volstruise en die grotte. Benut dit!"
"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "
"Pragtige plek! Die see, lagoon en berge sommer alles by mekaar. Ook baie naby aan ander mooi plekke soos Knysna, Plett en George."
"Not much for sit-down meals after 6 pm. Most establishments closes before 6 pm. "