Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Oudtshoorn is an excellent holiday destination with so much to do that you would need a second visit."
"Dit was baie lekker, so baie om te doen maar te min tyd ons moet beslis weer gaan om die res van die goed te doen."
"The cleanliness of the beaches was exceptional. Having lifeguards on duty for hours that they were was great."
"Die eerste keer wat ons Knysna besoek het. Wat 'n pragtige en interessante vakansiebestemming."
"Ons reis redelik dikwels van Oos-Londen na Kaapstad en ons oornag dan graag in George omdat die omgewing so pragtig is."
"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met baie om te doen rondom die dorp. Dit is ook sentraal geleë en 'n uur se ry vanaf George en Mosselbaai."
"Ons is mal oor Mosselbaai mens kan sien hoekom hy die beste Munisipaliteit het. Als is goed versorg! Welgedaan Mosselbaai! Julle sien ons binnekort weer."
"Ek raak nooit moeg vir George en die omgewing nie, soveel om te doen en sien!"
"George is 'n baie rustige plek, net 'n entjie van die strand af maar ook nie te erg nie."
"We bypassed Uniondale on route 62 but padstalletjies assisted us to get what we needed."
"Ons geniet Stilbaai. Net die verkeer in die dorp kan met spitstyd gedurende vakansies dalk verkeersbeamptes om verkeersvloei beter te beheer.Veilig en lekker om daar fietsry te oefen."