Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Daar is soveel mooi plekke in die omgewing om te sien en te ervaar. Jy benodig genoeg tyd en genoeg geld om aan al die aktiwiteite deel te neem."
"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."
"Altyd ’n lekker plek om na toe te kom as gevolg van die groen en ryke natuurskoon."
"Regte ou dorpie met baie histories geboue. Besoek die Hungry Ghost - baie lekker burgers."
"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."
"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."
"This is a quaint village with typical rustic little Karoo charm. Well worth a visit or stop-over."
"Our little getaway was amazing. After saving for 3 months and paying off the accommodation it was very disappointing that we could not afford to go Monkey Land or the Elephant park. How do other South Africans afford it? The fees are shocking!"
"Ons het Birds of Eden en Jukani gaan besoek die Saterdag en Sondag het ons Plett boat hire gedoen en ons het ons tyd vreeslik geniet."
"Besoek beslis die Ou Tronk. Dis rêrig 'n groot aanbeveling. Maar die dorp self is nie 'n toeriste-aantrekking nie."
"Die beste vakansiedorp. Net jammer die CBS-registrasiebestuurders is so ongeskik en sonder manier."
"Ek kan sien hoekom Mosselbaai die nommer een munisipaliteit in die land is. Een van die skoonste dorpe wat ek nog besoek het. Die strande is fantasties en die besienswaardighede iets om weer te kom besoek."