Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"While Oudshoorn is a poor town, we never felt unsafe. The locals were very friendly and have a wonderful sense of humour. Will visit this town again. Love exploring their historical museums and houses and of course the surrounds like the Cango Caves, De Rust, the Garden Route, etc."
"Wonderlik. Baie eetplekke, te veel om van te kies. Allegaartje was 'n wenner."
"Mosselbaai en Hartenbos is die mooiste en skoonste omgewing. Dit voel asof jy in 'n ander land is."
"Mosselbaai is 'n lekker vakansiedorp, baie om te doen, iets vir almal."
"Dit is baie mooi. Die dorp was baie bedrywig maar dit was omdat dit skoolvakansie is. As ’n sakereisiger was dit was bietjie te besig vir my."
"I will definitely visit Stilbaai again. Would maybe look for a place closer to the beach."
"Mosselbaai is my hartsplek. As jou siel rus kort is dit waarheen jy gaan. Mooiste natuur en skoonste plek in SA. Dis waarheen ek vlug as die lewe net te veel word."
"Moeilik om te kies tussen Sedgefield en Knysna as ons gunsteling-dorpie in Suid-Afrika. Miskien swaai die skaal so effens oor na Sedgefield as gevolg van die mal verkeer in Knysna."