Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.

Knysna, Garden Route

Guadeloupe Self Catering

"Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen."

Garden Route

De Langer Bly

"Daar is net een roete en dit is die Tuinroete. Altyd iets om te sien of te doen en die beste van alles is die pragtige paaie sonder slaggate, skoon en netjiese strate en parke."

Oudtshoorn, Garden Route

86 on Jubilee

"Dit help baie as mens tyd het om Oudtshoorn en die omliggende dorpies te gaan verken. Ek sal maklik weer besoek aan Oudtshoorn aflê."

Mossel Bay, Garden Route

Anchorest Accommodation

"Mosselbaai is my vakansiedorp, die mooiste dorp. Ons Weskus is baie mooi, maar ek gaan weer in Desembervakansie daar kom hou."

Knysna, Garden Route

Bello Narnia

"Knysna is pragtig soos altyd."

Mossel Bay, Garden Route

Gouriqua Apartments

"Goeie toerisme vakansiebestemming, vanaf Danabaai to Groot Brak."

Knysna, Garden Route

Knysna Log-Inn

"Buffelsbaai is defnitief 'n besoek werd - die strand is pragtig vir swem, stap ensovoorts. Stop gerus by die plaaswinkeltjie net na die treinbrug vir heerlike hoenderpasteie!"

Witsand, Garden Route

Witsandhuis

"Witsand is 'n veilige bestemming en 'n toeristevriendelike dorp."

Oudtshoorn, Garden Route

Little Canaan Retreat

"Really nice and friendly place. All kinds of tourist attractions."

Still Bay, Garden Route

Botterkloof Resort

"Mense baie vriendelik, soms onwelkom gevoel maar in die minderheid."

Oudtshoorn, Garden Route

Volgenoeg Self Catering

"Soveel om te doen en om met kinders te doen."

Wilderness, Garden Route

Dune Side Retreat

"Netjies skoon, binne 'n paar min kan jy by n winkelsentrum wees, restaurante en strand."

Knysna, Garden Route

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

"Ongelooflike bergfietsry-roetes en baie mooi natuurskoon."

Sedgefield, Garden Route

The Gull

"Sedgefield is a hidden gem. We will definitely return soon."

Garden Route

Teniqua Treetops

"So mooi area en soveel om te doen."

Witsand, Garden Route

Little Kokomo at The Breede River Lodge

"Try the pizza on the Malagas side."

Still Bay, Garden Route

Stilbaai Lofts 11

"Dit is so 'n mooi omgewing en so gerieflik."

Witsand, Garden Route

Barnacles

"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."

Knysna, Garden Route

Abalone Lodges

"Knysna is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis wat beskerm word deur die inwoners. Of mens na Theseneiland toe gaan en oor die meer uitkyk, die koppe uitry of na 'n oulike koffiewinkel in die dorp gaan, elke gedeelte het sy eie karakter, sy eie mooi en is uniek in sy soort."

Garden Route

SeeBries

"Die Tuinroete is 'n juweel in eie reg, met so baie om te beleef en te geniet!"

Witsand, Garden Route

Barnacles

"Witsand is 'n hengelparadys en stappers en fietsryers sowel as watersportliefhebbers kan hulle behoorlik gate uit geniet!"

Mossel Bay, Garden Route

Vista Bonita Apartments

"Baie teleurgestel dat die waterpark toe was (het juis gekom vir die warm swembad). Museum het al 2.30 toegemaak. Ou kerkhof ook toe. Viking Visfabriek ook toe."

Great Brak River, Garden Route

Ilita Lodge

"Ken Groot Brak baie goed. Naby aan Mosselbaai en George maar is lekker rustig en netjies."

Still Bay, Garden Route

Sea-Coral

"Skoon strand en vriendelike mense."

Plettenberg Bay, Garden Route

Santini Lace Self-Catering

"Beautiful and peaceful place. I love it."

Page
Page 230 - Showing 6871 to 6900
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!