Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus. "
"Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees."
"Heerlike gholf gespeel en langs die see gestap. Eetplekke is gerieflik naby en winkels is goed toegerus."
"George is 'n baie pragtige, netjiese dorp. Klomp plekke wat mens kan besoek. Baie dinge om te doen. Jou verblyf is te kort om die hele natuur te sien. Sal definitief weer gaan."
"Netjies en bied alles wat benodig word. Toegang tot grotte, volstruisplase ens. maak ligging uitstekend."
"Fantastiese plek. Almal baie vriendelik en so behulpsaam. Ek en vroulief het toe sommer uitgekyk vir huise en besluit ons gaan 'n vakansiehuis koop en dan is ons langtermyn-beplanning om Mosselbaai toe te verhuis."
"Oudshoorn is uitstekend sal baie graag weer wil terugkeer maar na Covid19, want wil baie graag die adventure-toer gaan doen by die Kangogrotte."
"Dit bly ’n fantastiese bestemming om vakansie te hou. Baie goeie restaurante en lieflike strand."
"Ons het al verskeie plekke aangedoen en oorgebly. Die natuur en rustigheid trek ons gedurig terug."