Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.

Mossel Bay, Garden Route

Malvahuis

"Wonderlike plek, kon alles doen wat ons wou."

Still Bay, Garden Route

Adagio Luxury Apartments

"Stilbaai was a nice holiday destination."

Mossel Bay, Garden Route

Tranquility Sea Cottage

"Baie om te doen. Van die poskantoor-boom wat oor die 500 jaar oud is, Ziplines, opstap-roete na die lighuis en heerlikste koffie by verskeie koffieshops."

Mossel Bay, Garden Route

Blaize & Golf

"Baie lekker vakansiebestemming."

Great Brak River, Garden Route

Aquila

"Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp."

Still Bay, Garden Route

Bird's Nest

"'n Mooi see vir 'n Gautenger! Genoeg winkeltjies en mooi skoon in die strate!"

Knysna, Garden Route

Avocet Views

"Knysna is beautiful and we love staying there."

Mossel Bay, Garden Route

Linja Beach House

"We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches."

Great Brak River, Garden Route

303 Kusweg Tergniet

"Die hele area is stunning, mens moet net seker maak jy kry die regte verblyf."

George, Garden Route

Bergsig B&B

"As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet."

Mossel Bay, Garden Route

26 on Winburg

"Steeds die mooiste see van alle plekke in Suid-Afrika. Alles skoon, netjies en goed versorg."

Knysna, Garden Route

Jembjo's Knysna Lodge & Backpackers

"What a beauty Knysna is! Highlight of my travel!"

Wilderness, Garden Route

Strandloper

"Mal oor Wildernis. Sal met 'n geruste hart daar gaan bly en aftree."

Still Bay, Garden Route

Harmonie 15

"Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien."

Still Bay, Garden Route

Bella se Plekkie

"Beautiful seaside resort"

De Rust, Garden Route

Vredelus Plaas Verblyf

"Mooi skoon dorpie, oulike eetplekkies! Ons kon kos bestel wat by ons afgelewer is, baie lekker en gerieflik."

Sedgefield, Garden Route

Bleshoender Accommodation

"Regtig 'n wonderlike plek, oorweeg om hier te klom bly."

Knysna, Garden Route

Margies Place

"Fantastiese natuur om te gaan verken. Ryk aan geskiedenis. Pragtige hawe en rustige atmosfeer."

Oudtshoorn, Garden Route

Klein Afrika Wegbreek

"Very clean town with lots to see. So beautiful."

Mossel Bay, Garden Route

Beach Club 901

"Baie vriendelike gemeenskap, pragtige plek."

George, Garden Route

Belle-âme

"Plek is baie skoon en mooi die mense is vriendelik. Daar is baie om te sien en taamlik baie om te doen."

Knysna, Garden Route

Stellata

"Baie mooi plek."

Garden Route

Louvain Guest Farm

"Asemrowende natuurskoon, berge, die see, geskiedenis, argitektuur, skilderagtige bergpasse, plase, dorpies, goeie kos en wyn, moderne infrastruktuur binne bereik. Soveel gasvryheid. 'n Juweel van ’n bestemming op internasionale vlak."

Garden Route

Beyond the Moon Farm

"Ons gunsteling area vir vakansie."

Page
Page 245 - Showing 7321 to 7350
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!