Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6550 reviews.
Christine B. - 29th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Bied baie meer as verwag.
Tertius V. - 29th March 2019
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Die plek is skoon en alles en almal werk. PS geen beurtkrag daar nie!
Ilonka K. - 29th March 2019
staying in Myoli Beach, Garden Route
Pragtige strand met oulikste restaurant op die strand. Heerlik vir kinders.
Chris R. - 29th March 2019
staying in Hersham, Garden Route
Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede.
Suzette L. - 29th March 2019
staying in George, Garden Route
Totaal en al verlief op George en omgewing.
Christiaan Mauritz V. - 28th March 2019
staying in Great Brak River, Garden Route
Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen.
Daleen S. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Rustige dorp en omgewing.
Cynthia L. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is die plek waar ek graag sal wil kom woon.
Judith M. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
It has beautiful mountain views all around it, the dry Karoo climate is healthy, there are some lovely things to explore from here: De Rust, Meiringspoort and its waterfall, Calitzdorp, Buffelsdrift, Surval - and the KKNK is highly recommended.
Charlene R. - 28th March 2019
staying in George, Garden Route
Baie mooi plek.
Charlene R. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Dit is 'n wonderlike plek met so baie om te doen.
Ronel K. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie is gedoen om toeriste te onthaal, veral nou met die KKNK.
Anél K. - 28th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Algemene kostes vir uiteet en drinkgoed is baie duur.
Linette C. - 28th March 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Dit was vir ons n onbekende uitbreiding van Mosselbaai. Baie bly ons het dit ontdek.
Chris En Lienkie O. - 28th March 2019
staying in George, Garden Route
Ons hou van George, baie om te doen, geniet George altyd.
Petro T. - 28th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos bly bo vir 'n seevakansie!
Juranda R. - 28th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Die lekkerste plek vir 'n blaaskans!
Cornelis B. - 27th March 2019
staying in Storms River, Garden Route
The area is beautiful, lots to do.
Annatjie O. - 27th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Het KKNK baie geniet. Skoon dorp en omgewing.
Johan W. - 27th March 2019
staying in De Rust, Garden Route
Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie.
Shireen D. - 27th March 2019
staying in Santos Bay, Garden Route
Alles wat 'n goeie vakansie nodig het in het in een ruimte. See, restaurante, oop vars lug. Fantasties.
Heilet K. - 27th March 2019
staying in Santos Bay, Garden Route
Uitstekend, sal dit aanbeveel!
Louis W. - 27th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Lekker warm plattelandse dorp.
Norman L. - 27th March 2019
staying in Herold's Bay, Garden Route
Wonderlik gewees.
Tshediso M. - 27th March 2019
staying in Storms River, Garden Route
Nice place to explore the wonders of our beautiful country and the Garden Route is amazing.
Pieter D. - 27th March 2019
staying in George, Garden Route
George is lekker sentraal tussen besienswaardighede.
Colette L. - 26th March 2019
staying in Robberg, Garden Route
Pragtige plek en baie veilig.
Hannes L. - 26th March 2019
staying in Glentana, Garden Route
Baie lekker rustige dorpie. Start baie rustig en heerlike strand!
Everton A. - 26th March 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Ek en my gesin hou baie van Mosselbaai en hul vriendelike mense.
Wolfgang W. - 26th March 2019
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Pragtige vakansiedorp met vriendelike mense. Sal dit definitief aanbeveel vir toeriste.
Liesl N. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Daar is vir seker baie te doen in omgewing, so geniet!
Leonie R. - 26th March 2019
staying in Storms River, Garden Route
Magies.
Celeste T. - 26th March 2019
staying in Stilbaai, Garden Route
Stilbaai is pragtig.
Anneke M. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Was daar vir KKNK. Fantasies.
Anneke M. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Was daar vir KKNK. Fantasies!
Marzanne M. - 26th March 2019
staying in Jongensfontein, Garden Route
Die lekkerste wegbreek plek in SA! Die kinders is mal oor Jongensfontein.
Maritza S. - 26th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Beste plek in die land.
Madelein I. - 26th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Aftree bestemming eendag as ons oud is.
Karina S. - 26th March 2019
staying in Storms River, Garden Route
Een van die mooiste plekke ooit.
David T. - 26th March 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Baie lekker en rustige omgewing, weg van die gewoel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com