Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6550 reviews.
Koos K. - 13th March 2019
staying in Calitzdorp, Garden Route
Calitzdorp het ons verwagtinge oortref. Dié dorpenaars moet meer doen om die juweel te bemark!
Elsa V. - 13th March 2019
staying in Tergniet, Garden Route
Tergniet is goed geleë tussen Grootbrak en Kleinbrak. Rustig en maklik om al die plekke in die omgewing sonder moeite vandaar te verken.
Roedolf N. - 13th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek.
Susan R. - 12th March 2019
staying in Mossel Bay Golf Estate, Garden Route
Fantastic views of the sea from every tee!
Helena K. - 12th March 2019
staying in Heatherlands, Garden Route
Baie stil, rustige buurt maar tog naby genoeg vir vinnige aankope in die dorp. Net wat 'n natuurliefhebber nodig het.
Louisa V. - 12th March 2019
staying in Reebok, Garden Route
Reebok is sentraal geleë. Naby die N2, 40 km vanaf George. Die omliggende areas waar jy kan verdwaal in die mooi natuurskoon. See en swem is beslis nie alles nie. Besienswaardighede is die juwele van hierdie area.
Pascale M. - 12th March 2019
staying in Knysna, Garden Route
Lovely place nice and peaceful great to relax everything was exceptional, food was great.
Hellmut V. - 11th March 2019
staying in Knysna, Garden Route
Knysna - wat 'n pragtige plek! As ons weer die Tuinroete gaan doen, gaan ons 'n week net in Knysna gaan bly!
Hellmut V. - 11th March 2019
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Die ligging is fantasties! En die enigste restaurant daar, Enrico, is ook fantasties.
Amelia V. - 11th March 2019
staying in Knysna, Garden Route
Ek het as kind groot geword in Knysna, ek het altyd gehoop dat die Hoofstraat groter gebou sou raak.
Gerd W. - 11th March 2019
staying in Knysna CBD, Garden Route
We have travelled for 15 years to this region, have the feeling less tourists coming, restaurants and pubs less visitors. The town is clean.
Mario A. - 11th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Gesinsvriendelik en winkelsentrum is loopafstand.
Amore V. - 11th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie mooi dorpie met verskeidenheid van dinge om te doen, plekke om te sien.
Riana V. - 11th March 2019
staying in Sedgefield, Garden Route
Beplan na ons besoek aan Sedgefield om daar te gaan aftree!
Richard D. - 10th March 2019
staying in Pinnacle Point, Garden Route
Mooiste gholfbaan in die land en baie veilig.
Eunice V. - 10th March 2019
staying in Glentana, Garden Route
Amelia's het 'n puik ligging in Glentana. Ons het die see-uitsig baie geniet.
Annelene V. - 9th March 2019
staying in Tergniet, Garden Route
Dis 'n baie lekker area met min geraas en geen drama.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Wonderlike, asemrowende vakansieplek.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Die natuur is asemrowend.
Angie R. - 7th March 2019
staying in Herold's Bay, Garden Route
Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek.
Marinet G. - 7th March 2019
staying in Tergniet, Garden Route
Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede.
Johan J. - 6th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Bly vir ons die beste vakansieoord.
Leonie M. - 6th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
The Cango Caves are a must-see, as is the Swartberg Pass!
Johannes H. - 6th March 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis is 'n aangename en interessante vakansiebestemming.
Riaan T. - 5th March 2019
staying in Hoekwil, Garden Route
Pragtige rustige dorpie.
Nathan H. - 5th March 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Probably the most beautiful place I have ever been, very safe and clean.
Naomi B. - 4th March 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Heerlike vakansiedorp met heerlike klimaat.
Patrick A. - 4th March 2019
staying in George, Garden Route
Lekker dorp.
Jacinda S. - 4th March 2019
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Pragtige strand, fantastiese eetplek. So so mooi! Sal definitief weer besoek, net ander verblyf.
Julia A. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Wonderlike plekkie met lieflike mense. Alles is net so mooi en daar is baie om te doen.
Johan V. - 4th March 2019
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Wens net ek kon meer die plek besoek het.
Marlise S. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
So baie om te doen!
Estee H. - 4th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Rustige dorpie en pragtige landskappe.
Manda C. - 4th March 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Dit is goed vir mense wat net rustig wil wees maar die strande is nie baie geskik vir ouer, of sieklike mense nie.
Mary-ann T. - 4th March 2019
staying in Buffels Bay, Garden Route
Mooi skoon strande met minimale oor bevolking op die strande.
Rina V. - 4th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudshoorn het baie te sien, maar mens mis openbare en skoon toiletgeriewe in die dorp.
Charmaine M. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Skoon.
Reinhard S. - 3rd March 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Uitstekend en pragtige natuurskoon. Baie besienswaardighede en pragtig skoon strand.
Johan L. - 3rd March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
'n Plek na aan my hart, beslis aftreeplek.
Lesley K. - 3rd March 2019
staying in George, Garden Route
Baie mooi plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com