Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6550 reviews.
Lynette O. - 5th January 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ons kuier altyd baie lekker op Oudtshoorn.
Rina S. - 5th January 2019
staying in Glentana, Garden Route
Dis baie sentraal geleë met 'n pragtige, veilige strand.
Wessel S. - 4th January 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Vir seker een van die juwele van die Karoo met sy besondere Restaurante en lekker Karoo lamsvleis.
Wessel S. - 4th January 2019
staying in Heatherlands, Garden Route
So mooi en rustig en 'n pragtige uitsig op die berge. Uiters spesiaal!
Johann S. - 4th January 2019
staying in Sedgefield, Garden Route
Asemrowende natuur en pragtige strande.
Annatjie F. - 4th January 2019
staying in Storms River, Garden Route
Mooiste omgewing om te besoek!
Joey K. - 4th January 2019
staying in Mossel Bay Central, Garden Route
Die polisie is gaaf en van onskatbare waarde vir toeriste. En wat kan mens sê, 'n heerlike Santos strand. Ons het baie lekker gekuier.
Estelle V. - 4th January 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Die verkeer was baie erg. Baie vakansiegangers vir so 'n klein dorpie.
Sybrand C. - 4th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Die jongklomp geniet Plett baie, want daar is so baie om te doen. Ons is mal oor die lagoon gedeeltes waar 'n mens vir ure in die vlak water kan lê.
Uys V. - 4th January 2019
staying in George, Garden Route
Sentraal geleë om die tuinroete te besoek.
Mariaan J. - 4th January 2019
staying in Sedgefield, Garden Route
Fantastiese, mooi lowergroen dorp met genoeg stilte en ons sal glad nie omgee om daarnatoe te verhuis en daar af te tree nie. Naby genoeg aan groter dorpe, sou dit nodig wees en die mond in die rivier is asemrowend mooi. Pragtige vakansie bestemming.
Madalein K. - 4th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Baie lekker plek om vakansie te hou.
Hennie B. - 4th January 2019
staying in De Rust, Garden Route
Outstanding good place.
Malinda L. - 4th January 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Lekker vir jong mense.
Roelien V. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Beste onder die son.
Hilary F. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Vriendelike mense. Mooi kusdorp. Sal graag daar wil aftree. Ons gesin het destyds so 40 jaar gelede altyd by Diaz gekamp. Het mooi herinneringe. Moes net eenvoudig weer daarheen terugkeer. Dinge het intussen baie verander, maar die plek het nie sy bekoring verloor nie.
Michelle V. - 3rd January 2019
staying in George, Garden Route
Ons ken George baie sleg, maar is baie beïndruk met die plek. Oorweeg dit om weer daar te gaan kuier.
David C. - 3rd January 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Voorwaar 'n goeie vakansiebestemming.
Karin M. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Lekker vakansieplek wat baie besig raak oor kersfees en nuwejaar. Ons het ook van die geleentheid gebruik gemaak om na die Afrikaanse konserte toe te gaan.
Marion W. - 3rd January 2019
staying in De Rust, Garden Route
It has a lovely village feel about it. All the shop owners are super friendly and you can literally get everything you need in terms of supplies. Over holiday periods fresh fruit and veg sell out quickly. Coffee shops are excellent with free wireless and can definitely recommend Ray's. There are 2 petrol stations, wine shops, 2 little supermarkets, gift shops, great hairdresser up one of the side roads etc. and its just a couple of minutes drive from the farm.
Tania P. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Dit was great gewees. Gaan verseker weer.
Ronelle V. - 3rd January 2019
staying in Herold's Bay, Garden Route
Herholdsbaai is 'n pragtige plek en die see is daar op sy mooiste!
Amy S. - 3rd January 2019
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
We love Plett this time of year.
Zynonisa F. - 3rd January 2019
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Enige tyd weer, alles was so mooi en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Pierre H. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Ons hou daar vakansie wanneer die geleentheid opkom en dis 'n baie lekker vakansiedorp.
Jo Ann B. - 3rd January 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Die mooiste uitsigte!
Zane V. - 3rd January 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Great location with many attractions within an hour or 2 easy drive.
Zane V. - 3rd January 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Great location with many attractions within an hour or 2 easy drive.
Carien M. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Hart is die sleutelwoord van Hartenbos!
Nabeela A. - 3rd January 2019
staying in Storms River, Garden Route
Many activities available in Storms River.
Martin V. - 3rd January 2019
staying in Garden Route
Dit is 'n mooi deel van ons land.
Andrew K. - 3rd January 2019
staying in Riversdale, Garden Route
Lekker naby Stilbaai teen die helfte van die prys.
Joggie R. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay Central, Garden Route
Goeie toeristebestemming.
Johan L. - 3rd January 2019
staying in Riversdale, Garden Route
Plek wat ek dink nie mense besef die juweel wat hul het om te ontwikkel nie. Puik, rustige dorp.
Morne H. - 2nd January 2019
staying in Campher's Drift, Garden Route
Sou graag skadu vir ons motor wou hê.
Gert V. - 2nd January 2019
staying in Tergniet, Garden Route
Uitstekende ligging sonder die gewoel van 'n Mosselbaai, Hartenbos of George.
Nandie V. - 2nd January 2019
staying in George, Garden Route
Ons as gesin hou van George se ligging en natuurskoon en sal altyd weer terugkom.
Safety At Work S. - 2nd January 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Eerste keer wat ek Oudtshoorn besoek en was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel.
Christo S. - 2nd January 2019
staying in Blanco, Garden Route
Baie mooi berge en gholfbane.
Tersia Y. - 2nd January 2019
staying in Myoli Beach, Garden Route
Net probleem met parkering onder by die strand.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com