Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6571 reviews.
Emma C. - 10th September 2018
staying in The Crags, Garden Route
Daar is baie aktiwiteite in die omgewing.
Hein G. - 10th September 2018
staying in George, Garden Route
Fantastiese plek vir wegbreek vanaf die daaglikse gewoel van verkeersvloei.
Hilda D. - 9th September 2018
staying in Mossel Bay Central, Garden Route
Rustigheid vir die siel en hart. Altyd 'n plek om terug te keer.
Marna R. - 8th September 2018
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Die strand is asemrowend mooi en dis so lekker naby klomp plekke.
Melissa V. - 6th September 2018
staying in Storms River, Garden Route
Stunning! Sou graag meer tyd daar wil spandeer.
Ronnie V. - 6th September 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie oulike dorp. Bid vir reën vir julle en is beslis die moeite werd om daar vakansie te hou. Skoon en netjiese dorp met vriendelike mense.
Annatjie D. - 5th September 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Alles is so rustig!
Gerrie D. - 5th September 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Pragtige historiese geboue en lekker Port.
Charnr V. - 5th September 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Baie vriendelike diens oral waar ons was.
Pierre K. - 4th September 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Interessante ouwêreldse bekoring en pragtige natuurskoon.
Oscar J. - 4th September 2018
staying in George, Garden Route
Lieflike dorp.
Ilze D. - 4th September 2018
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Een van die mooiste strande in die land!
Rosemary A. - 3rd September 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Winkelsentrum klein, maar het goeie verskeidenheid. Strande skoon en veilig.
Eloise P. - 3rd September 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Hierdie dorpie sal ons beslis weer besoek.
Riaan V. - 3rd September 2018
staying in Herold's Bay, Garden Route
Ideaal vir 'n rustige vakansie, met baie aktiviteite naby genoeg.
Michelle M. - 3rd September 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Small town feel. Friendly people who live in Oudtshoorn. Lovely venue for sporting competitions centrally located in town.
Eloise B. - 3rd September 2018
staying in George, Garden Route
George is such a beautiful little town and the people are so friendly.
Rista B. - 2nd September 2018
staying in George, Garden Route
Red Berry Farm is 'n verpligte stop.
Andre V. - 2nd September 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Mooi, klein dorpie.
Elna V. - 2nd September 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Pragtige dorp en vriendelike mense.
Veronica V. - 31st August 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Heelwat besienswaardighede en heerlike eetplekkies.
Linzay C. - 31st August 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Net liefde vir Calitzdorp. Hartsmense.
Le Rische M. - 29th August 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Ons het 'n stukkie van ons harte verloor 'n jaar terug in Wilderness en nou het ons besluit om elke jaar Wilderness te besoek. Sielsbevredigend!
Amanda R. - 29th August 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Hemel op aarde!
James H. - 29th August 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Veiligheid is tops!
James H. - 29th August 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Geniet die veiligheid.
Handré G. - 29th August 2018
staying in Herold's Bay, Garden Route
Ek wil hier kom aftree eendag!
Shahida B. - 28th August 2018
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie.
Lynn P. - 28th August 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
I was raised in Cape Town and Oudtshoorn, Love both places. Oudtshoorn is amazing.
Philda S. - 28th August 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Net een bykomende kommentaar is dat die bubbelbed 'n steurnis is selfs wanneer jy jou omdraai, omdat dit 'n geluid maak.
Hanlie F. - 28th August 2018
staying in De Rust, Garden Route
Pragtige rustige dorpie. Sneeu op Swartberge en omgewing baie mooi.
Jose C. - 28th August 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Not far from attractions around. Natural beauty is enjoyable.
Anri B. - 27th August 2018
staying in Thesen Islands, Garden Route
Thesen Island is perfek as jy net wil afpak en rus. Jy hoef nêrens heen te ry en kan loop na die restaurante en winkels.
Braam K. - 27th August 2018
staying in Myoli Beach, Garden Route
Rusplek. Ideaal as jy rus vir jou siel wil hê.
Antoinette R. - 27th August 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Altyd lekker.
Ilze R. - 27th August 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Jaco S. - 27th August 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Fantastiese plek.
David L. - 26th August 2018
staying in George, Garden Route
Mooi.
Francois I. - 26th August 2018
staying in George, Garden Route
Ry die berg van bo uit. Dis beslis die moeite werd en is boonop goedkoop. Die vervoermuseum is ingesluit by die kaartjie en vorm 'n puik dag vir die familie saam met die 'power van' rit.
Stephanus L. - 25th August 2018
staying in Robberg, Garden Route
As jy die tyd het, doen die lang staproete by die natuurreservaat. Wees net bewus dat die regterkant baie meer op- en afklimplekke het as aan die linkerkant. So gee genoeg tyd vir die terugkom as jy links om loop. Dit is baie belangrik. Om dit nie te laat aan te pak nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com