Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6571 reviews.
Michelle L. - 14th July 2018
staying in Glentana, Garden Route
Verskriklik mooi.
Johan E. - 14th July 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Heerlik om in Afrikaans bedien te kan word.
Mynhardt L. - 14th July 2018
staying in Pinnacle Point, Garden Route
Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die vervoer na en van die lodges is patykeer 'n omslommernis, maar terselfdertyd opwindend. Kom beslis weer.
Debbie B. - 14th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie om te doen en jy kan maklik vir 4 of 5 dae in Oudtshoorn bly.
Marlene K. - 14th July 2018
staying in Paradise, Garden Route
Asemrowend mooi!
Marlene W. - 13th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn het 'n pragtige atmosfeer. Hulle gaan uit hulle pad om toeriste so gemaklik as moontlik te laat voel. Interessante aktiwiteite om te doen in hierdie dorp. Mense vriendelik en rustige omgewing. Pragtige uitsig van berge.
Denver W. - 13th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie warm en baie koud. Lekker.
Eddie C. - 13th July 2018
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Asemrowend mooi.
Lizelle J. - 13th July 2018
staying in Harkerville, Garden Route
Sal hulle aanbeveel vir almal.
Anita V. - 13th July 2018
staying in Myoli Beach, Garden Route
Mooi, skoon natuur.
Henk H. - 13th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Lieflike dorp baie vriendelik, skoon en netjies.
Jan F. - 13th July 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Baie rustige plekkie, vriendelike mense, pragtige uitsigte en onvergeetlike vakansie.
Nina H. - 12th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Lots to do in and around Oudtshoorn. The Cango Wildlife Ranch was a hit with our 2-year-old and we loved the drive over the Swartberg Pass to Prince Albert.
Theola H. - 12th July 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Beautiful and close to Knysna and Wilderness with lots to do.
Nico Z. - 12th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oor die algemeen sal ek die dorp weer besoek en net meer navorsing doen rakende bestemmings wat meer SA mense vriendelik is met hulle prysklas. Te veel word gedoen vir mense wat met dollars en euros kom kuier.
Letitia S. - 11th July 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
'n Plek vir jonk en oud om vakansie te gaan hou. Vriendelike mense en 'n baie lekker strand.
Mynhardt D. - 11th July 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Pragtige plek en sal altyd teruggaan solank ek kan.
Marinda H. - 11th July 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
The farmer's market could stay open a bit later. Especially during the oyster festival period, when there is a lot more people in the town.
Christo S. - 10th July 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Baie mooi!
Louise V. - 10th July 2018
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Pragtige plek!
Chris R. - 10th July 2018
staying in Campher's Drift, Garden Route
Pragtige omgewing.
Verina J. - 10th July 2018
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Dis 'n wonderlike skoon en veilige omgewing.
Karin H. - 9th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie skoon en netjies, net bitter koud gedurende Julie.
Rika D. - 9th July 2018
staying in Uniondale, Garden Route
Dit is opvallend dat Uniondale as toeristedorp gewild is. Huise, erwe en strate vertoon netjies. Die bergfietstoer wat einde September hier begin (Karoo to Coast) is natuurlik 'n belangrike item op die kalender. Die enigste negatief is die aantal jong bedelaars wat ons lastig geval het. Gemeet aan die selfvertroue van die bedelaars kan ons net aanneem dat genoeg toeriste hulle beloon met 'n paar sente vir 'n brood.
Anton N. - 9th July 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Sedgefield is 'n vreeslike mooi plekkie wat redelik sentraal geleë is.
Lochner B. - 9th July 2018
staying in Hoekwil, Garden Route
Rustige plaasomgewing, lafenis vir die siel.
Malinda O. - 9th July 2018
staying in Gouritzmond, Garden Route
Baie rustig, stil en ontspannend.
Nazli W. - 9th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Net verskriklik koud saans en in die oggende.
Craig & Ronel W. - 9th July 2018
staying in George, Garden Route
Great place.
Roelof C. - 9th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Toerisme paradys!
Ilse H. - 9th July 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Pragtige dorpie.
Celeste A. - 9th July 2018
staying in Bodorp, Garden Route
Veilig.
Eileen G. - 9th July 2018
staying in Knysna, Garden Route
Always a great place to visit, but traffic control is definitely an issue during the festival period.
Hanti D. - 9th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Veilige plek waar jy kan stap waar jy wil wees.
Liana L. - 9th July 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
'n Juweel!
Linette L. - 9th July 2018
staying in George, Garden Route
Heerlike vakansieplek met nabygeleë plekke om te besoek.
Ben W. - 9th July 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Tergniet is baie naby Mosselbaai, George en Wildernis. Dis baie sentraal.
Suna P. - 9th July 2018
staying in Knysna, Garden Route
Eerste besoek aan Knysna en dit is 'n bestemming wat almal op hulle bucket list moet sit. Die uitkykpunte by The Hills is asemrowend. Gesellige kuierplekke en dit voel of almal mekaar ken. Gasvry.
Yolandi P. - 8th July 2018
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Pragtig.
Belinda A. - 8th July 2018
staying in Paradise, Garden Route
Can be recommended.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com