Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6550 reviews.
Niel G. - 2nd May 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Zamani Grill: a must visit restaurant.
Chris S. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Ons hou altyd lekker vakansie in Hartenbos! Kom altyd terug!
Linton H. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Klein stukkie paradys.
Albert P. - 2nd May 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie skoon, netjies en veilige dorp. Ek kom gou weer.
Yolanda B. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Clean and tidy place.
Isobel V. - 2nd May 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Dis 'n lekker stil plekkie. Ek sou graag eendag daar wou aftree. Ai, 'n ou mag droom.
Beatrix B. - 2nd May 2018
staying in George, Garden Route
Is aangenaam verras deur die middedorp, beskikbaarheid van dienste en min verkeer.
Rowena M. - 2nd May 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Dit is 'n lieflike area naby die see, baie gerieflik en jy sal baie gou tuis voel!
Riaan S. - 2nd May 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Dit is 'n baie lekker vakansieplek.
Jeandre N. - 2nd May 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Baie klein dorpie. Maar mens kan lekker rus daar.
Anje V. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Lekkerste vakansieplek!
Luan D. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos is the place to be!
Phillip C. - 2nd May 2018
staying in Dana Bay, Garden Route
Net jammer mens moet jou vrek soek om by die strand te kan uitkom.
Olga F. - 1st May 2018
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
It's very commercialised.
Michele K. - 1st May 2018
staying in Wilderness, Garden Route
This is an amazing holiday destination.
Carla D. - 1st May 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Stil, rustige en veilige omgewing. Goed geleƫ.
Janetta V. - 1st May 2018
staying in Knysna CBD, Garden Route
Baie te sien en te doen en daar is gereeld feeste en skoue om by te woon. En natuurlik is die Waterfront en die meer 'n gewilde kuier en uithangplek.
Asharaf J. - 1st May 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see.
Richard V. - 1st May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Het die res van my verblyf in De Branders geniet. Hartenbos bly die beste vakansie plek mits jy die regte verblyf kry. Die opgradering van Hartenbos is uitstekend.
Chantall K. - 1st May 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Pragtige vakansiedorp.
Derrick N. - 1st May 2018
staying in Still Bay, Garden Route
Baie rustige dorpie.
Theunis D. - 1st May 2018
staying in Tergniet, Garden Route
As jy rustigheid soek met pragtige see-uitsig is Tergniet perfek. Die see is egter baie rotsagtig so nie juis 'n swemstrand nie.
Hein V. - 1st May 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis bied jou soveel meer as net sie see. Eetplekke bied soveel variasies. Baie naby aan soveel verskillende fantastiese gebiede, veral naby baie gholfbane.
Rosina R. - 1st May 2018
staying in Riversdale, Garden Route
Skoon en netjies. Vriendelik.
Ro V. - 1st May 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Baie tegemoedkomend. Mense vriendelik. Voel gou at home.
Bianca C. - 30th April 2018
staying in Dana Bay, Garden Route
Is baie mooier as Mosselbaai.
Jerry V. - 30th April 2018
staying in Bodorp, Garden Route
Baie sentraal.
Andre A. - 30th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
DIe akkomodasie tariewe in Oudtshoorn is billik, maar die toerisme besoekpunte en memorabilia is buitesporig duur vir plaaslike toeriste.
Andre A. - 30th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Akkommodasie tariewe vir plaaslike toerisme is billik, maar memorabilia is buitesporig duur vir plaaslike toerisme.
Colleen S. - 30th April 2018
staying in Knysna, Garden Route
Lovely little tourist town.
Nadine B. - 30th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is een van ons gunstelling vakansiebestemmings in SA. Ons kan aan enigeiemand aanbeveel om die volgende plekke te besoek: Mount Noah Lodge, The Black Swan Restaurant & Wine Bar, Nostalgie (beste Volstruis Burgers in die dorp) asook Safari Ostrich Farm.
Heide M. - 30th April 2018
staying in George, Garden Route
Mooi dorp!
Susan E. - 30th April 2018
staying in Blanco, Garden Route
Ons het nie regtig deur Blanco gery nie.
Val G. - 30th April 2018
staying in Piesang Valley, Garden Route
Very easy to find and a super base to go from and to on your vacation.
Willem A. - 30th April 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Hartenbos is 'n wonderlike plek met ongelooflik baie dinge om te doen en te sien en baie gerieflik met al die nodige plekke en fasiliteite beskikbaar en dit dan ook loopafstand. Ek sal vir seker weer en weer teruggaan soontoe.
Elouise G. - 29th April 2018
staying in Great Brak River, Garden Route
Sal dit aanbeveel as 'n bestemming.
Tharina C. - 29th April 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Pragtige skoon dorp/strand.
Ronell L. - 28th April 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Jongensfontein is 'n ongelooflike plek. Komplimente vir die bestuur van Jongensfontein wat dit in so 'n netjiese en skoon plek hou.
Gerhard H. - 28th April 2018
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Pragtig.
Carike A. - 28th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Wat 'n baie lekker plekkie. Mense is so vriendelik. Sal defintief weer kom.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com